Previous Page  33 / 132 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 33 / 132 Next Page
Page Background

ONKRUID

VERGAANWEL!

By Nexus

AG

maak ons erns met jou boerdery. Omdat

ons verstaan hoe belangrik elke oes is, sal

Nexus

AG

-kundiges jou plaas besoek vir persoonlike

diens en optimale oesbeskermingsoplossings vir jou

spesifieke gewasse.

Sodoende kan jy verseker wees van ’n gesonde oes en

’n winsgewende boerdery.

Maak op ons staat vir:

• Croplife geregistreerde kundiges met

spesialis-kennis van oesbeskerming

• Regstreekse boerdery-ervaring

• Wêreldklas-produkte van die hoogste gehalte

Kontak ons vir meer inligting oor die Nexus

AG

-kundige

in jou area.

www.nexusag.net

021-860 8040