15402PTY IDEA ENGINEE
®
S
LEES DIE ETIKETTE VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE.
DUAL GOLD® bevat S-metolachlor (chloorasetanilied) 915 g/L (Reg Nr. L5749, Wet Nr 36 van 1947) SKADELIK.
METAGAN® GOLD bevat S-metolachlor (chloorasetanilied) 960 g/L (Reg Nr. L5748, Wet Nr 36 van 1947) SKADELIK.
DUAL GOLD® en METAGAN® GOLD is geregistreerde handelsmerke van ’n Syngenta Groepmaatskappy.
Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak X60, Halfway House, 1685. Tel. (011) 541 4000. www.syngenta.co.za
© Syngenta Ag, 2000. Kopiereg op hierdie dokument word voorbehou. Alle ongemagtigde reproduksie word verbied.
*Verwysing: J. Jooste, Graan SA, September 2007.
tyd
om gras,
kaf te draf
S-metolachlor het die beste balans tussen
halfleeftyd, wateroplosbaarheid en loging van
alle plaaslik-geregistreerde asetaniliede.
Residuele beheer is die beste in sy klas.*
@SyngentaSA
Slegs 65% van die dosis nodig
teenoor ander asetaniliede.
Bewese en vertroude tegnologie
vir die afgelope 21 jaar
DUAL GOLD
®
bied betroubare en langdurige voor-opkoms-
grasbeheer. Dit bevat ook benoksakor as beveiliger wat saam
met S-metolachlor in die grondprofiel beweeg en beskerming
bied aan die mielieplant tydens ontkieming.
S-metolachlor is ook in CAMIX
®
, CAMIX
®
PLUS,
GARDOMIL
®
GOLD en PRIMAGRAM GOLD
®
vir
voor-opkomsbeheer geregistreer.
METAGAN
®
GOLD is `n na-opkomsonkruiddoder in mielies
vir die voor-opkomsbeheer van `n wye reeks eenjarige
grasse.
S-metolachlor is ook in HALEX
TM
GT, LUMAX
®
,
GARDOMIL
®
GOLD, GARDO
®
GOLD en SORGOMIL
®
GOLD vir na-opkomsbeheer geregistreer.
v
o
o
r
-
o
p
k
o
m
s
n
a
-
o
p
k
o
m
s