

HARVEST TIME INVESTMENTS
UNIGRO FINANCIAL SERVICES
HINTERLAND
EQUIPMENT
GRAIN MANAGEMENT
I
I L
I
WÊRELDKLAS
TEGNOLOGIE
VEILIGE
BERGING
AFGRI
is die wêreldleier op die gebied van hantering en berging van mielies, koring, sonneblom,
sojabone, gars en sorghum.
AFGRI Grain Management
bied veilige berging van landbouprodukte in ‘n
infrastruktuur van graansilo’s, -bunkers en fasiliteite waar graan per sak hanteer word regoor Suid Afrika
asook in vyf lande in Afrika, met ‘n bergingskapasiteit van rondom 5 miljoen ton.
Wêreldklas tegnologie in voorraadbestuur posisioneer
AFGRI
as ‘n industrie deskundige in graanbestuur.
AFGRI
, ‘n lid van die AFGRI Groep.
www.afgri.co.za