

nuutste tegnologie deur
Syngenta ten toon gestel
D
ie Syngenta-span het oudergewoonte met ‘n span ver
teenwoordigers en bestuur reggestaan om produsente en
belangstellendes met ‘n tentoonstelling van hul bekende en bewese
tegnologie te ontvang. Vanjaar is hul uitstalruimte uitgebrei met
uitknipselplakkate vir kinders en Oesdaggangers wat sommer net
verspot wou wees en van hierdie fotogeleentheid gebruik wou maak
– sien
Foto 2
.
Hul saadplot is regoor hul uitstalruimte geposisioneer, waar
Oesdaggangers aanplantings wat met verskeie van hul middels
behandel is, van nader kon beskou. Verskeie potproewe is ook
in die hoofuitstalruimte – ‘n groot groen tent – uitgestal waar
saadbehandeling en insekdoderbehandeling deur middel van ‘n
proef uitgewys is.
23
June 2018
Promosie-artikel
1: Abraham Vermeulen (kommersiële hoof, Syngenta SA) – wat in Januarie 2018 in die pos aangestel is, Cecile Bester (produk
bestuurder: Rygewasse, sentrale area, Syngenta) en Ben Schoonwinkel (hoof: Kliëntebemarking, Syngenta) – wat in Mei 2018
in die pos aangestel is.
2: Abraham Vermeulen, Cecile Bester en Ben Schoonwinkel geniet ‘n ligte oomblik by hul uitstalruimte.
3: Francois Viljoen (tegniese deskundige: Onkruiddoders, Syngenta) by ‘n proef op die Syngenta saadplot wat met Amistar Top
behandel is. Dit vorm deel van die 21-jaarviering van Amistar op die mark.
4: Hendrik en Jan van Staden (produsente van Hartbeesfontein) gesels oor Callisto. Saam met hulle op die foto is
Jan-Bosman Brink (veldbioloog, Syngenta).
5: JC Coetzee, ‘n agent en produsent van die Warden-distrik. Hy gebruik self Karate Zeon en Gardomil Gold van Syngenta.
By hom is Frans Roos (verkopebestuurder, Syngenta).
6: Milne Bredenkamp (Bultfontein) is ses jaar oud en het dié trekker-uitknipsel sy eie gemaak.
7: Kobus Eigelaar (produsent van Piketberg), Tia Ferreira (tegniese veldkundige: Insekdoders, Syngenta), Louis Marais
(produsent van Moorreesburg), Hanlie Geldenhuys (produkbestuurder: Rygewasse, oostelike streek, Syngenta) en Ben Schoonwinkel.
Jurgen van Onselen,
Kolbe Media
1
3
5
6
7
4
2