

Terugblik
Graan SA/Grain SA
Hierdie outomatiese wildboma het groot aftrek in vanjaar se Boerepatentekompetisie gekry.
Dit word vanaf ‘n sonpaneel met sonkrag aangedryf en is met kameras toegerus, waarmee siek
wild byvoorbeeld in die hokke dopgehou kan word, of voornemende kopers wild kan bekyk.
Bertus Goosen (Matlakeng in Botswana) is ‘n veteraan-deelnemer aan die Boerepatente
kompetisie. Hy het vanjaar, die 20ste jaar wat hy aan die kompetisie deelneem, weer verskeie
patente ingeskryf.
Soos altyd was die uitstalling van planne wat produsente vir die Boerepatentekompetisie
gemaak het, ‘n moet-besoekpunt vir Oesdaggangers.
Stewige NAMPO-bywoning
28
Boerepatente
Kyk uit vir nog NAMPO-foto’s in die
volgende uitgawe van
SA Graan/Grain
.