Previous Page  34 / 52 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 34 / 52 Next Page
Page Background

Desember 2018

32

OP PLAASVLAK

Werktuie en toerusting

Kies

die korrekte SPUITPUNT

SPUITPUNT

VOORBEELD

SPUITDRUK EN DRUPPEL-

SPEKTRUM*

OPMERKINGS EN

AANBEVOLE GEBRUIKE

Tradisionele platwaaier – enkel

1 - 4 bar

Fyn tot grof

Kontak-aksiemiddels teen

hoër spuitdruk – insek-,

onkruid- of swamdoders.

Sistemiese middels teen laer

druk.

Dubbeluitlaat (TwinJet)

2 - 4 bar

Baie fyn tot medium

Kontak-aksiemiddels teen

hoër spuitdruk – insek-,

onkruid- of swamdoders.

Turbo-platwaaier – enkel

1 - 6 bar

Fyn tot baie grof

Kontak- en sistemiese mid-

dels: Sistemiese middels

teen laer spuitdruk – insek-,

onkruid- of swamdoders; ook

voor-opkomsonkruiddoders.

Die luginduksie-enkelope-

ningturbospuitpunte lewer

besonder groot druppels en

moet nie vir kontak-aksiemid-

dels gebruik word nie.

Dubbeluitlaat-spuitpunte

1,5 - 6 bar

Medium tot baie grof

Sistemiese middels teen laer

spuitdruk – insek-, onkruid- of

swamdoders.

Goeie beheer van wegdry-

wing.

Luginduksieturbo-, enkel- of

dubbeluitlaat

1,5 - 6 bar of 1 - 7 bar (afhangend

van tipe luginduksiespuitpunt)

Medium tot ultragrof

Sistemiese middels waar weg-

drywing beheer moet word.

Voor-opkomsonkruiddoders.

Vloedtuit-platwaaier

1 - 3 bar

Voor-opkomsonkruiddoders

en grondingewerkte middels.

Goeie drywingbeheer.

Luginduksie-platwaaier

2 - 8 bar

Medium tot ultragroot-druppels

(afhangend van tipe luginduksie-

spuitpunt)

Sistemiese middels waar weg-

drywing beheer moet word.

Voor-opkomsonkruiddoders.

Uiters goeie drywingsbeheer,

vermindering van tot 90% van

die fyn druppelspektrum.

Die AIXR uitgebreide reeks

luginduksie-spuitpunt bied

aanvaarbare buigsaamheid vir

wye toepassing, afhangend

van die druk wat gekies word.

TABEL 1: TOEPASSINGS VIR ALGEHEEL-BREEDWERPIGE SPUITPUNTE.

* Growwer druppels teen laer druk, fyner teen hoër druk

Foto’s: TeeJet Technologies