Grenada Burgerskap-deur-Belegging
Grenada se unieke Burgerskap-deur-Belegging program is die enigste in die wêreld wat
‘n E2 VISA verdrag met die VSA het.
Burgerskap vir Grenada kan bekom word deur die aankoop van ‘n suite of studio in die
luukse 5 ster strandaansig Kimpton Kawana Bay vakansie oord.
Grenada het ‘n brongebaseerde belastingstelsel. Burgers van Grenada is nie
belastingpligtig op inkomste in ander lande nie, hulle betaal ook geen verdere rykdoms-,
skenkings-, erfenis- of kapitaalwinsbelasting nie.
TE KOOP
Een slaapkamer deeltitel suites of studios nou te koop, beskryf in Grenada as “freehold
condominiums”.
PRYSE VANAF $ 350 000
Vir meer inligting kontak:
Brink Oosthuizen
+27 (0)82 892 3275|
Oosthuizen@kawanabay.comBEKOSTIGBARE IMMIGRASIE
GELEENTHEID
WWW.KAWANABAY.COMOpens 2019
Kimpton® Hotels & Restaurants is deel van die InterContinental Hotels Group®