Silo Warehouse...
Your grain storage solution.
Top quality turnkey projects
Tel: 012 332 1469
www.silowarehouse.co.zaE-mail:
info@silowarehouse.co.zasilowarehouse
5XVWODQGNUDDO +RRSVWDG
29. (OOLRW
-' OH 5RX[ +RRSVWDG
6W +HOHQD
*DZDQD
Halfrond beleef is. Natuurlike gas is die hoof-
grondstof in stikstofproduksie en ook ‘n
belangrike grondstof in MAP-produksie,
maar word boonop gebruik vir verhitting
in die Noordelike Halfrond – daarom die
styging tydens die ongewone koue. Ons sal
ook moet wag om te sien wat die onlangse
styging in Brent-ruoliepryse se impak op
kunsmisprystendense gaan wees.
Om op te som blyk dit dat dit nie altyd vraag
en aanbod is wat pryse dryf nie, maar ook
faktore wat die produksiekoste van kuns-
misvervaardiging die hoogte laat inskiet.
KUNSMIS
MAART 2017
MAART 2018
% VERANDERING
$/TON
$/TON
%
Ammoniak (Midde-Ooste)
336
287
-14,6%
Ureum (46) (Oos-Europa)
233
234
+0,4%
DAP (VSA Golf)
373
412
+10,5%
Kaliumchloried (CIS)
214
250
+16,8%
Rand/dollar-wisselkoers
12,95
11,83
-8,6%
TABEL 1: INTERNASIONALE KUNSMISPRYSE ($-WAARDE).
KUNSMIS
MAART 2017
MAART 2018
% VERANDERING
R/TON
R/TON
%
Ammoniak (Midde-Ooste)
4 351
3 395
-22,0%
Ureum (46) (Oos-Europa)
3 017
2 768
-8,3%
DAP (VSA Golf)
4 830
4 874
+0,9%
Kaliumchloried (CIS)
2 771
2 958
+6,7%
TABEL 2: INTERNASIONALE KUNSMISPRYSE (R-WAARDE).
KUNSMIS
APRIL 2017
APRIL 2018
% VERANDERING
R/TON
R/TON
%
KAN (28)
5 271
5 258
-0,2%
Ureum (46)
5 968
5 631
-5,6%
MAP
8 547
8 410
-1,6%
Kaliumchloried
6 259
6 307
+0,8%
TABEL 3: PLAASLIKE KUNSMISPRYSE.