LEES DIE ETIKET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE.
MODDUS
®
bevat trinexapac-etiel 250g/L (Reg. Nr. L8565, Wet Nr. 36 van 1947). VERSIGTIG
MODDUS
®
is ’n geregistreerde handelsmerk van ’n Syngenta Groepmaatskappy.
Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak X60, Halfway House, 1685. Tel. (011) 541 4000. www.syngenta.co.za
© Syngenta Ag, 2000. Kopiereg op hierdie dokument word voorbehou. Alle ongemagtigde reproduksie word verbied.
@SyngentaSA
staan sterk
met MODDUS
®
• Verminder omval:
MODDUS
®
bevorder korter en stewiger halms wat omval in gure
weer aansienlik verminder
• Meer wortels waarborg sterker plante:
Die aktiewe bestanddeel in MODDUS
®
stimuleer
digter wortelgroei vir die optimale opname van water en voedingstowwe
• Fisiologiese voordele:
Bevorder wortelgroei en halmvorming wat die garsplant help om
maksimum opbrengspotensiaal te bereik
MODDUS
®
. ’n Slim groeireguleerder wat gars sterk laat staan