Onbehandelde sojabone
vs
APRON
®
PLUS BEANS behandel
APRON
®
PLUS BEANS is ’n mengsel van 2 afsonderlike swamdoders wat as saadbehandeling aangewend word.
APRON
®
XL en CELEST
®
XL span saam om die saailing te beskerm teen die mees algemene siektes wat in saad en grond oorgedra
word. Die swamdoder werk sistemies en word vinnig in die saad opgeneem en versprei.
Onbehandelde sojabone
vs
APRON
®
PLUS BEANS behandel
Gemiddelde hoogte en worteltoestand van sojaboonsaailinge
21 dae na opkoms
Onbehandelde sojabone
vs
APRON
®
PLUS BEANS behandel
Peule van 4 behandelde sojaplante
vs
4 onbehandelde
sojaplante
CELEST
®
XL + APRON
®
XL
behandelde sojaboonsaailinge
Wortels van onbehandelde
kontroleplante
Optimale opkoms met sterker stand
Onbehandelde kontrole
Onbehandelde kontrole
Onbehandelde kontrole
Onbehandelde
kontrole
APRON
®
PLUS BEANS Data-opsomming
(2012-2017 verskillende plekke)