011 790-8200 |
www.monsanto.co.zaKliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of e-posadres te kontak: 011 790-8200 of
customercare.sa@monsanto.comRoundup
®
Turbo
bevat 450 g glifosaat/ en is ’n groepkode G-onkruiddoder. Versigtig. Reg. No. L7166 (Wet No. 36 van 1947) Gebruik onkruiddoders op ‘n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto
en
Roundup
®
Turbo
is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Maak staat op suksesvolle onkruidbeheer ...
Met die regte kombinasie en gebruik van Roundup
®
Turbo.
Met voortdurende innovasie en volgehoue betroubaarheid, bied Monsanto jou die wêreld se voorste onkruiddoders.
Daarom is daar geen uitsondering wanneer dit kom by onkruidbeheer met
Roundup
®
Turbo
vir die skoonhou van
lyndrade, die beheer van indringerplante en voorplantbespuitings nie.
Roundup
®
Turbo plaas jou in beheer.
uppe marketing A16671
FOKUS
Geïntegreerde plaagbeheer
Spesiale
minderde bewerkingstelsel (mielies-sojaboonrotasie) effektief be-
heer het nie.
Die resultate is in
Foto 1a
en
Foto 1b
te sien – oorlewing van plante
by die geregistreerde dosis, veral wanneer toegedien op die ideale
groeistadium, is aanduidend van hoë risiko vir ontwikkeling van
volstrekte weerstand teen die betrokke onkruiddoder – in hierdie
geval glifosaat. Die navorsing word voortgesit.
Foto 2
illustreer die uitdaging vir effektiewe onkruidbeheer in
geenbewerkingstelsels waar onkruid neig om groot variasie in
groeistadium te hê. Onkruidgroottevariasie is tiperend van meer-
jarige gewasse (vrugteboorde en wingerd).
Só ‘n onkruidsituasie is bevorderlik vir die problematiese kombinasie
van onbedoelde oor- en onderdosering – oordosering omdat die
kleinste saailinge blootgestel word aan ‘n dosis wat gemik is op
beheer van die grootste plante en onderdosering weens verdun-
ning van die onkruiddoderkonsentrasie as gevolg van verspreiding
in die plantsisteem. Beide oor- en onderdosering is bewys as
bevorderlik vir ontwikkeling van onkruiddoderweerstand.
Watter praktyke kan onkruiddoderweer-
stand in die afsienbare toekoms troef?
Sonder splinternuwe onkruiddodermeganismes-van-werking in
die afsienbare toekoms – dalk vir die volgende tien jaar (Hermann
Stüber, 2016) moet daar innoverend met bestaande “ou” chemie
gewerk word.
Die beste praktyk is die gebruik van tenkmengsels of klaar-
formulasies wat dit moontlik maak om ‘n verskeidenheid van on-
kruiddodermeganismes-van-werking in te span. Ander waarde-
volle chemie wat dalk nie altyd na waarde geskat word nie, is
byvoegmiddels.
Volgens dr Brian de Villiers (Villa Crop Protection) is daar deesdae
nuwe byvoegmiddeltegnologie in Suid-Afrika beskikbaar, wat die
integriteit van onkruiddoders in die tenkmengsel (voor en tydens
bespuiting) beskerm, asook optimale kontak van spuitmiddeldrup-
pels met onkruidplante bevorder en sodoende opname van die
onkruiddoder verhoog – almal belangrike vereistes vir maksimum
effektiwiteit van na-opkomstoegediende onkruiddoders.
Die SAHRI-program (
www.up.ac.za/sahri) aan die Universiteit van
Pretoria verneem graag van gevalle wat lyk na onkruiddoderweer-
stand, want ons kan op wetenskaplike wyse onderskei tussen ware
en oënskynlike weerstand.
Kontak dr Charlie Reinhardt by 011 396 2233 of
dr.charlie.reinhardt@
gmail.com.
Bronnelys
Cairns, ALP en Laubscher, EW. 1986.
Differential tolerance of Western Cape wild
oats to diclofop-methyl and mixtures containing diclofop-methyl
. Final report,
Department of Agronomy and Pastures, University of Stellenbosch.
Heap, I. 2017.
The international survey of herbicide resistant weeds
. Online.
Internet. Thursday, July 27, 2017. Available:
www.weedscience.org.Pieterse PJ. 2010.
Herbicide resistance in weeds – a threat to effective chemical
weed control in South Africa
. South African Journal of Plant & Soil, 27(1): 25th
Anniversary Edition 1 983 - 2 008.
Sereda, B, Erasmus, DJ en Coetzee, RLJ. 1996.
Resistance of
Amaranthus hybridus
to atrazine
. Weed Research 36: 21 - 30.
Stübler, H, Bayer AG – hoofspreker by die 7e Internasionale Onkruidweten-
skapkongres, Praag, Tsjeggiese Republiek, 19 - 25 Junie 2016.