Background Image
Previous Page  40 / 124 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 40 / 124 Next Page
Page Background

STERKPUNTE

Verwys altyd na etiket vir volledige

gebruiksaanwysings

ONKRUIDDODER

O

Beheer van opslag mielies.

O

Breëspektrum grasdoder.

O

Slegs 10 dae tussen

toediening en aanplant van

mielies.

O

Breëblaargewasse kan

onmiddellik na toediening

aangeplant word.

O

Mengbaarheid met

Glifosaat.

O

Lae dosis per hektaar.

O

Geen addisionele

benattingsmiddel word

benodig nie.

O

Reënvas een uur na

toediening.

Select®: Clethodim 120g/l EC. VERSIGTIG.

Reg. Nommer: L6343 (Wet Nr 36 of 1947).

Geregistreer deur Arysta LifeScience South Africa.

Posbus 1726, Mount Edgecombe, 4300.

Tel: 031 514 5600

Select® is 'n geregistreerde handelsmerk van Arysta LifeScience South Africa

www.arystalifescience.co.za

7 Sunbury Office Park, Douglas Saunders Rylaan

La Lucia Ridge, 4019 | Tel: 031 514 5600

‘n Selektiewe sistemiese grasdoder,

vir die na-opkoms beheer van

‘n wye spektrum van grasse

(insluitend glifosaat weerstandige

variëteite van opslagmielies)

in bosbou, saadbeddings en

industriële gebiede, asook kool,

lusern, peulplant weidings

gewasse (insluitendmedics)

uie, sonneblomme, steenvrugte,

kernvrugte, sitrus, druiwe en

nywerheidpersele.