SA Graan September 2014 - page 3

1
September 2014
Ontmoet ons
medewerkers...
j
USTINHATTING
is op Estcourt,
KwaZulu-Natal, gebore waar
hy gematrikuleer het en later
sy PhD aan die Universiteit van
KwaZulu-Natal in Pietermaritzburg
verwerfhet. In1987hethyasstudent
by die LNR-Kleingraaninstituut
(LNR-KGI) begin werk en is sedert
1991 voltyds by hulle in diens,
waar hy as tegnikus in onkruidbeheer (wildehawer) en later
entomologie (Russiese koringluis) gewerk het. Sy belangstelling
was egter nog altyd biologiese beheer van insekte en hy fokus
vandag op die gebruik van insekpatogeniese swamme en
nematodes as biologiese beheer-agente teen insekte. Die
isolering, toetsen formuleringvanmikro-organismeswat gebruik
kanwordasbiologiese insekdoders, vormdeel van sywerksveld.
“Hierdie ‘sagter’ middels kan baie effektief in ‘n geïntegreerde
beheerprogram saammet chemiese middels gebruik word. Dit
verskaf aan produsente nog ‘n strategie omdie ontwikkeling van
weerstand teen chemiese middels te bestuur, terwyl dit talle
omgewingsvoordele inhou.” Hy is getroud met Hesta en hulle
het twee kinders, Dylan (17) enMelissa (15). Gaan lees gerus sy
artikel “Ken jou (vriendelike) vyand!” op
bladsy 46
.
O
n
page40
ASTRIDJANKIELSOHN
(ARC-
Small Grain Institute) looks atmanaging
insect pests in a changing agro-ecosystem
under climate change scenarios. According to
her, the impact of global climate change canbe
observed inmanyplaces, from rising sea levels
tomelting snow and changingweather patterns,
but theeffectson agro-ecosystems areoneof the
biggest concerns as thiswill impact food security.
B
laarmyner is sedert 2000 teenwoordigop
koringwat indieNoord-Kaaponder be-
sproeiinggeproduseerword. Sporadiesevoor-
koms isook tydens 2013byFrankfort enWarden
onder nat omstandighede aangetekenenverlede
jaar isdit algemeen aangetekenop spilpunte in
dieNoordwes-Vrystaat.
GODDYPRINSLOO
(LNR-
Kleingraaninstituut) geeop
bladsy58
raadoor
waarvoor jymoet uitkyk enwat jymoet jydoen.
MEDEWERKERS
vir hierdie uitgawe
Gerrit Badenhorst, CedricBaloyi, PietmanBotha, Fifi Briel,MarykeCraven, PietCroucamp, ChrisDannhauser, PetrusDelport, JanniedeVilliers,Mazwi Dlamini,
HannaleneduPlessis, Jeanettadu Toit,Magdadu Toit, Annemie Erasmus, Jonathan Etherington, Petru Fourie, Pieter Franken, EddieGoldschagg, AlzenaGomes,
NicGreyling, JohanHabig, AhmedHassen, JustinHatting, ElbéHugo, Astrid Jankielsohn, Belinda JansevanRensburg, Koos Kirsten, ErnaKruger, Landi Kruger,
LaraineKruger,Wessel Lemmer, Koos leRoux, Corné Liebenberg, Hans Lombard, Corné Louw,Gerrie Ludick, NealMcLaren, JaneMcPherson, HestiaNienaber,
EdsonNcube, PJ Pieterse, AndréPrins,GoddyPrinsloo, TshimaRamakuwela,Gerrie Smit, Hendrik Smith, Joubert Swanepoel, Antoinette Swart, Tarekegn Terefe,
Adri Theron, Vicki Tolmay,Wayne Truter,Gerrie Trytsman, Hans vander Berg, Pieter vanderMerwe,MarlenevanderWalt, Peet vanderWalt, JurgenvanOnselen,
Ben vanRensburg, Vanessa vanWyk,GerhardVerdoorn, DavidViljoenenWillemVoogt
v
andag ploeg ek met ‘n ander man se kalwers...Ons het onlangs
AdamTas se nuweCD “Want jy is boer” aangeskaf en ek kan nie
anders as om hier aan die begin van ‘n nuwe somerreënvalsei-
soen vandiewoorde vandie titelsnitmet ons lesers tedeel nie.
Magdit reënwaar joubeestewei
Magdit goedgaanmet jou
Mag jou skapebegin jakkals jag
Mag jou koring silo’s bou
Mag jou Listerpompmetwaterwerk
Mag jouCruiser ligopbrandstof wees
Mag jouheinings altyd regop staan
Mag jou vee vanself genees
Want jy is boer
Hierdie ismywens vir jou
Jy sal staan as alles om jou vou
Jy sal plant al is die reën te laat
Englo indiehand vanBo
Wat allesweer nat salmaak
Want jy is boer, jy is boer
Mag jou vrugtebome kromrugdra
Mag fonteine om jou lande lê
Enmagonswat honger endors is
Net sobietjie vir joudankie sê
Hierdie is ookmywens vir elkeen vanons boeredaarbuite. En sooswat
Louw Steytler (voorsitter: Graan SA) al vele male in omtrent dieselfde
woorde gesê het: “Enmag onswat honger en dors is, net so bietjie vir
joudankie sê...”
Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder) gesels in sy rubriek
“Graan SA standpunt” juis ook onder andere oor voedselsekerheid.
“Ten spyte van die land se potensiaal om jaarliks surplusse te produ-
seer, is daar steeds staatsamptenare wat bekommerd is dat ons te
veel sal uitvoer en die pryse aan verbruikers van uitvoerpariteit na in-
voerpariteit sal laat styg...Hierdie gaping verteenwoordig maklik ‘n
50%-styging in mieliemeel en mieliegebaseerde produkte...Dit is die
verskil tussen voedselsekerheid en ‘n ramp...”
Indié uitgawe kyk Petru Fourie (GraanSA) na somergraanwinsgewend-
heid en die uitdagende besluite vir die 2014/2015-produksieseisoen
wat voorlê. Volgens haar beloof die komende plantseisoen inderdaad
om ‘n baie uitdagende een in terme van winsgewendheid te wees.
Kommer heers oor of koste deur inkomste gedek sal word weens
die toenemende styging van insetkoste en in besonder die druk wat
op mieliepryse is ná verlede seisoen se rekordoes asook lae interna-
sionalepryse.
Sterktemet diegroot besluite so voor dieplantseisoen!
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur
VOORPUNT
D
ieBTW-wet laat toedat sekere landbou-insette
teen ‘nBTW-nulkoers aangekoop kanword. Dit
het egter aandie liggekomdat daar bewyse iswat
voorstel dat grootskaalsebedrog inhierdie inset-
belastingsisteemplaasvind. Tesourie endieSAID
is daaromgenoopomdienulkoerssisteemop
insette tehersien.
CORNÉLOUW
(senior ekonoom,
GraanSA) geeop
bladsy 100
aanGraanSA-lede
die versekeringdat georganiseerde landbou alles
inhulle vermoëdoenomhierdie voordeel vir hulle
lede tebehou.
V
olgens
GERRIESMIT
(rubriekskrywer van
Wiele vir dieplaas
) is dienuwe 2014Toyota
CorollaDiesel ‘n ruim, gerieflikemotor. Een van
daardiemotorswaaroor jy jouself heeltydopdie
skouer klop en sê: “Welgedaan, hierdie keer het jy
goedgedoen!”Dit is ‘n absolute kwaliteitmotor en
diedieselkragbron is veral uiters ekonomies. Pad-
beheer, gerief en algemenebestuurservaring is uit
dieboonste rakke. Gaan leesmeer op
bladsy 143
.
1,2 4,5,6,7,8,9,10,11,12,13,...148
Powered by FlippingBook