Topbul haal hoogste
prys op veiling
73
Produk-inligting
MADELAINE VAN HEERDEN,
Konsortium Merino
Eduard Roux (middel) van Viljoenskroon het die hoogste prys van R200 000 betaal by
Mielieboere Bonsmaras se 24ste produksieveiling op 9 Augustus vanjaar op die plaas Hopefield,
Viljoenskroon. By hom is Laurence Allem (links), die verkoper van die topbul en Mike Killassy,
afslaer. Dit is ‘n beproefde bul wat met ‘n uitstaande bouvorm en topnageslag spog. Die 41 bulle
op die veiling het gemiddeld R54 415 stuk behaal.
3
de
2
de
In die derde plek is James-John Matthee van
Malmesbury. Hy beskryf sy foto só: “The sunset in
the Kalahari is very unique, showing a blue skyline
on the horizon and an orange sky, instead of the
other way around.”
AKTUEEL
Fotokompetisie
Reik (jou kamera) na die sterre
Die roes en stof wat ‘n ou
skuurslot bedek, bewys dat dit
al lank sy doel dien. Dié foto
van Mariana van Deventer
van Swellendam het die
tweede plek verower.
SLUITINGSDATUM:
DESEMBER 2017: 14 NOVEMBER
Stuur foto’s na
elmien@info-works.biz
. Onthou om jou
naam, kontakbesonderhede en ‘n
byskrif vir die foto saam te stuur.