SA Graan Maart NAMPO - page 34

< 32
Uitstaller
Standplaas/Uitstalruimte
SAHolstein Beestelersgenoot-
skap
Suiwelkompleks
SAHugenoot Beestelersge-
nootskap
Suiwelkompleks
SAMelkboktelers
13
Skaapkompleks
SAMiniatuurperdjies
3en4
Perdekompleks
SA Savanna
21
Skaapkompleks
SA Suiwel Switser Beestelers-
genootskap
20
Beeskompleks
SA Sybokhaarkwekers-
vereniging
18
Skaapkompleks
SA Vleismerino
11
Skaapkompleks
SantaGertrudis
Beestelersgenootskap
9
Beeskompleks
SAQHA
4
BeesAnneks
Semex SA
Suiwelkompleks
Senepol Beestelersgenoot-
skap
1
Bees Anneks
Simbra Beestelersgenootskap
21
Beeskompleks
Simmentaler Beestelersge-
nootskap
13
Beeskompleks
SouthDevon Beestelersge-
nootskap
12
Beeskompleks
Uitstaller
Standplaas/Uitstalruimte
Spaggiari
83
NAMPO-saal
Sussex Beestelersgenootskap
5
Beeskompleks
Swavet RSA
22
Caltex-saal
Tal-Tec
58a
Buite
Taurus Veeverbetering
Suiwelkompleks
Trailrider Saddles
38
Caltex-saal
Trekker Benodighede
(Plaastic)
206a
Buite
Trogtek
167een167f
Buite
Tuli Beestelersgenootskap
Suiwelkompleks
Ultimo
Suiwelkompleks
Van Rooy Skaaptelersgenoot-
skap
17
Skaapkompleks
Varktelersgenootskap
20
Skaapkompleks
Virbac
89c
Buite
Voer &Waterkrippe
140d
Buite
Voermol
88c
Buite
Wellfed Krippe
87b
Buite
WRSA
12
Hinterland-saal
Zoetis SA
35b1
Buite
ZootechnikaMachinery
3
Caltex-saal
NAMPO in ‘nneutedop is
slegs ‘n klikweg
SAGraan/Grain
redaksie
Het
jy dalk nog vrae oor Graan SA
se NAMPO Oesdag? Besoek die Oesdag
se webtuiste by
vir
alle nodige inligting oor hierdie opwin-
dende landbou-gebeurtenis.
Lees op dié webtuiste meer oor:
Die uitstallers.
Wie die organiseerders is.
Interessante feite en syfers oor die
Oesdag.
Die geskiedenis van Graan SA se
NAMPOOesdag.
NAMPO Park se fasiliteite.
Blitsfeite oor verblyf in die omge-
wing en vervoer na en van NAMPO
Park.
Waar die voorafverkope van toe-
gangskaartjies geskied.
Om dingemakliker temaak, is die vol-
gende ook op die webtuiste beskikbaar:
‘n Roetekaart na NAMPO Park.
‘n Kaart van die uitstalarea.
‘nProgram vandieOesdag–dit sal
kort voor NAMPO op die webblad
beskikbaar wees.
Kontakbesonderhede van persone
wat jou van meer inligting oor die
Oesdag kan voorsien.
‘n “GPS” in jou sak
Moenie vergeet om ‘n gratis hekpro-
gram by die Oesdag se hekke te neem
nie – dit gaan jou “GPS” wees vir die
NAMPO-terrein. Dié boekie verskyn in
‘n gemaklike sakpasgrootte en bevat
onder meer ‘n kaart van die Oesdag-
terrein asook ‘n volledige uitstallerslys
om te verseker dat jy vanjaar niks
misloop nie. Hekprogramme sal ook by
Graan SA se inligtingstoonbank beskik-
baar wees.
Beplan jou besoekpunte; die terrein is groot
en daar is baie uitstallers “onder een dak”
te sien.
Besoek
vir alles wat jy wil
weet oor Graan SA
se NAMPO Oesdag.
NAMPO 2014
Oesdag/HarvestDay
1...,24,25,26,27,28,29,30,31,32,33 35,36,37,38,39,40,41,42,43,44,...124
Powered by FlippingBook