SA Graan Maart NAMPO - page 31

Produk-inligting
Mutual & Federal help om dít
wat vir joubelangrik is,
te beskerm
V
olgens die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye
is die landbousektor se bydrae tot Suid-Afrika se bruto bin-
nelandse produk (BBP) ongeveer 12% wanneer die hele
waardeketting in ag geneemword. Dié sektor verteenwoor-
digookongeveer7%van formele indiensnemingen landbouspeel ‘n
sleutelrol om voedselsekerheid in Suid-Afrika en op die breë vaste-
land te verseker.
Die korttermynversekeringsbedryf dra by tot die volhoubaarheid
van boerdery as ‘n ondernemingsaktiwiteit. Versekeringsmaatskap-
pye vervang of herstel beskadigde of verlore eiendom (bates), soos
oeste, vee of waardevolle artikels ná eise vir diefstal, weerverwante
of brandskade.
Selfs nog belangriker vir die volgehoue finansiële en bedryfspre-
stasie van plase, is die vermoë om risiko’s te beperk en uit die
staanspoor verliese te voorkom. Ontydige en voorkombare verliese
hou risiko’s in vir sakekontinuïteit wanneer die geleentheidskoste
tydens eisprosesse inberekeninggebringword.
Binne hierdie konteks volg Mutual & Federal Agri ‘n proaktiewe
onderskrywingsbenadering, om in vennootskap met produsente,
voorkombare verliese te vermy en finansiële voorspoed in die lang
termyn te verseker.
Hoewel die meeste agri-versekeraars in die eisfase met kliënte
skakel, het Mutual & Federal sy produkontwikkelingsoplossing
verfynomdieonderskrywingsfasebydieplaas tebeginen teskakel
met die produsent en makelaar wat na die plaas se daaglikse be-
hoeftes kyk.
Met hierdie proaktiewe en positiewe onderskrywingsbenadering
verkry produsente ‘n vennoot wat hulle help om dít te beskermwat
vir hulleboerderybelangrik is, inplaas daarvanomonnodigebesig-
heidsverliese te ly en ‘n skikkingsproses te moet volg vir eise wat
voorkom konword.
Hierdie oplossings is in ooreenstemming met Mutual & Federal se
breë kliëntgerigte filosofie waar die doel is om kliënte te help op-
staanwanneer die lewehulleplatslaan.
Ommeer uit te vind oor hoe die innoverende dekking van ‘n agri-
plus polis jou kanbaat, kom kuier by dieMutual & Federal Agri-span
(standplaas 112) tydensGraanSA seNAMPOOesdag.
ANDRIESWIESE,
Mutual & Federal Agri
‘nBoermaak
(altyd)
‘n plan
< 29
SAGraan/Grain
redaksie
Die
Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie gun pro-
dusente vir die 26ste agtereenvolgende jaar die geleentheid
om hul vindingrykheid by die Graan SA NAMPO Oesdag ten
toon te stel.
Nuut en gemodifiseerde patente kan vir die volgende vier
afdelings ingeskryf word:
Masjinerie, implemente en landboutoerusting – patente
wat boer- of plaasverwant is.
Gereedskap– uitvindsels wat innovasie in boere sewerks-
winkels teweegbring.
Huishoudelike-/tuintoerusting – patente wat ‘n verskil in
en om die huis maak.
Ope-afdeling – uitvindsels wat betrekking het op die
verbetering van landbou/landboubestuur op graan- en
veeplase (byvoorbeeld rekenaar- en enige bestuurspro-
gramme, programmatuur ensovoorts).
Die volgende generasie
Sosiale media boffins kan dié jaar hul patente in videofor-
maat op
YouTube
laai (Wim Venter, van Graan SA, moet
egter in kennis gestel word). Produsente mag ook ‘n video/
NAMPO 2014
Oesdag/HarvestDay
DVD-opname van hul patente indien sou dit nie vervoer kon
word nie.
Besoekers kan gerus ‘n draai by standplaas 104 langs die
Omnia-gebou maak om innovasie van regoor Suid-Afrika
asook vanuit ons buurlande, in aksie te sien.
Die Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie het verlede jaar sy
25ste bestaansjaar by die NAMPO Oesdag gevier. Die beoordelaars was
Piet Groenewald (Omnia), Andries Theron, Henning Botes (Omnia),
Hannes Haasbroek, WH
van Zyl, Donald Brink
(Omnia)
en
Chris Schoonwinkel. Maak gerus ‘n draai by die Graan SA/Omnia Boere-
patentekompetisie en kom kry raad en planne om op jou plaas te gebruik.
1...,21,22,23,24,25,26,27,28,29,30 32,33,34,35,36,37,38,39,40,41,...124
Powered by FlippingBook