Komonspraatbesigheid.
Ons landbou-besigheidspanne is nie net bankiers nie – hulle
is ook landbou-spesialiste wat dié dinamiese sektor se
unieke behoeftes verstaan. Ons landbou-kundigheid laat ons
toe om oplossings vir voertuig-, bate- en vlootfinansiering
te bied wat jou gewas-opbrengs op vindingryke maniere
verbeter. Dis die rede waarom meer besighede saamspan
met Standard Bank as met enige ander bank in Suid-Afrika.
Virmeer inligting, besoekwww.standardbank.co.za/business
Komonsmaak jou
meer doeltreffendmet
vindingrykeoplossings.
Gemagtigde finansiëledienste verskaffer engeregistreerde kredietverskaffer (NCRCP15)
Die StandardBank van Suid-AfrikaBeperk (Reg.no. 1962/000738/06). SBSA170501–12/13
VoluitVorentoe is ’nhandelsmerk vanDie StandardBank van Suid-AfrikaBeperk.
VoluitVorentoe
TM