SA Graan Maart NAMPO - page 25

Produk-inligting
Profert
jou vennoot vir die toekoms
M
oderne landbou sit met die vraag van hoe om op ‘n vol-
houbare wysemeer te produseer met minder. Daar is ‘n
beweging na groener praktykemet ‘n holistiese benade-
ring wat in die langtermyn voordelig is – nie net vir die
produsent nie,maar ook vir dieomgewing, ekonomie en verbruiker.
Vandag se landbousektor beleefmeer veelvuldige en komplekse uit-
dagings as in die verlede. Behalwe vir al die uitdagings wat daar in
die natuurlike omgewing bestaan, verwag verbruikers hoëkwaliteit
produkte waarvan die lewensiklus op ‘n groen en gesonde wyse
bestuur is. Produsente isophullebeurt ingeligoor hierdieuitdagings
en verwag relevante en effektieweoplossings.
Profert gee die pas aan en is op die voorpunt van hierdie veran-
derende omgewing en daar word voortdurend nuwe navorsing en
ontwikkeling gedoen om te verseker dat ons aanslag relevant is vir
die landbousektor van vandag. In hierdie opsig is daar veral twee
sleutelareas waarin Profert die pas aangee: Biologiese en tegnolo-
gieseoplossings.
‘n Geïntegreerde en holistiese benadering tot die bestuur van voe-
dingstowwe en ander insette is die deurslaggewende faktor om vol-
houbare grondvrugbaarheid te verseker. Biologiese oplossings is
‘n integrale deel hiervan en Profert verstaan die verskillende vlakke
waarop hierdie oplossings aangewend kan word. Dit is nie net van
toepassing op biologiese boerdery nie, maar daar is verskeie biolo-
giese benaderings wat suksesvol aangewend kan word in konven-
sionelepraktykeomhierdiepraktyke te verbeter.
Tegnologiese toepassings is die ander sleutel tot suksesvolle en vol-
houbare landboupraktykeen sluit saad, teling, insettevir grondvrug-
baarheid, siekte- en plaagbeheer en waterbestuur in. Die aspekte
wordbyuitstekdeur dieProGro-stelsel geïntegreer. Bemestingstow-
we, soos Profert se Black-reeks, is en bly egter ‘n integrale deel van
landbou. Die maatskappy is verbind daartoe om aan te hou om in-
noverende produkte en toepassings te ontwikkel om te verseker dat
bronne optimaal benut word enomdie volhoubaarheid van toekom-
stige landbou te verhoog.
Profert streef daarna om nie net produkte nie, maar ook dinamiese
oplossings te bied. Hierdie benadering, gekombineer met indrin-
gende navorsing en innoverende ontwikkelingstrategieë sal ons
globalevoetspoor verhoog. Dit sal ook verseker dat onsdiewelvaart
verhoog van alle aandeelhouers betrokke in die produksie van hoë-
kwaliteit voedsel vir Afrika.
Saamdie toekoms in...BesoekonsuitstallingbyGraanSAseNAMPO
Oesdag indieNAMPO-saal, standplaas 106 en 107.
LEONVANRENSBURG,
groepsdirekteur: Spesialiteitsprodukte/Kwaliteitsbeheer, Profert
Belê in jougrond
Belê in jou
toekoms
Die leiers
inbiologiese
en tegniese
oplossings
|
|
Hoofkantoor:0182933530
|
Sentralestreek:0562129565
|
Kaapstad: 0219464292
|
KwaZulu-Natal:0875501897
|
OosKaap:0414862365
|
Reg No: 1999/08046/7
1...,15,16,17,18,19,20,21,22,23,24 26,27,28,29,30,31,32,33,34,35,...124
Powered by FlippingBook