SA Graan Maart NAMPO - page 21

Graan SA/Omnia
Boerepatentekompetisie:
Beweeg saammet die tye
GRAANSASENAMPOOESDAG 2014: 13 - 16MEI
1. Ingeskreweartikelsmoet opdie voorgeskrewewysebydieGraanSANAMPOOesdag ten
toongestel word. Daar sal vandieuitstaller verwagwordom sypatent prakties tedemon-
streer vir dieduur vandieNAMPOOesdag,met ander woorde, al vier dae.
2. Inskrywings sal slegs opdie amptelike inskrywingsvorm aanvaar word.
3. Inskrywingsvormsmoet Graan SA se kantoor minstens tweeweke voor die aanvang van
dieNAMPOOesdagbereik. Behalwe indiegeval van ‘nDVD/video,moet dit diebeoorde-
laars tenminste eenmaand voor die tydbereik.
4. Die uitstaller is verantwoordelik vir die vervoer van en toesig oor sy patent gedurende en
na afloop vandieuitstalling.
5. GraanSAofOmniakangeensins verantwoordelikgehouword vir enige verliesegelydeur
dieuitstaller weens sydeelname aandie kompetisienie.
6. Patente (enuitstallings)moet dieoorspronklike idee vandieuitstaller wees.
7. Slegs bona fide produsente of ander individue wat geen belang by die kommersiële
vervaardiging van soortgelyke toerustingof toestellehet nie,mag inskryf.
8. Geen toerustingwat kommersieel bemarkof indieprosesvan registrasie is,magmeeding
nie.
9. Die inskrywing van gepatenteerde produkte wat omgeskakel word in ‘n nuwe patent, sal
toegelaat wordmits dit nie kommersieel beskikbaar is nie.
10. Die aangewese beoordelaars se beslissing ten opsigte van die toekenning van pryse is
finaal engeen appèl teen enigebesluit sal aangehoor wordnie.
11. Die beoordelaars sal pryse toeken na goeddunke en inskrywings afkeur wat volgens hul
oordeel nie inpas nie.
12. Afdelingswaaronder deelgeneemkanword:
A. Masjinerie, implementeen landboutoerusting
A1:Nuut
A2:Gemodifiseer/aangepas
B. Gereedskap
B1:Nuut
B2:Gemodifiseer/aangepas
C. Huishoudelike-/tuintoerusting
C1:Nuut
C2:Gemodifiseer/aangepas
D. Ope-afdeling
Enigietsniehierbo vervat nie,maarwat betrekkinghet opdie verbetering van land-
bou/landboubestuur op graan- en veeplase (byvoorbeeld rekenaar- en enige be-
stuursprogramme, programmatuur ensovoorts).
13. (a) Uitstallingsmoet opdie laatsteMaandag, 12Mei 2014, teen14:00opdie terreinwees.
Kundige teenwoordigheid vir die duur van die NAMPOOesdag word verwag. Inskry-
wingsvormsmoet saammet diepatent bydie ingangshekgetoonword.
(b) Geenuitstallingmag voor Saterdag, 17Mei 2014, verwyderwordnie.
(c) Alle inskrywingsword as permanente uitstallings vir die duur van dieNAMPOOesdag
beskou. Waar daar byvoorbeeld van ‘n voertuig soos ‘n bakkie gebruik gemaak word
om ‘n patent te demonstreer, sal die bakkie as ‘n permanente deel van die uitstalling
beskouword enmagdit nié tydens dieperiodewat dieNAMPOOesdagduur, vandie
terrein verwyderwordnie.
Sien13(a)
.
Beoordeling vindop 13Mei 2014plaas enprodusentewordgenooi ompatente te kombesigtigop
standplaas 104 langsdieOmnia-gebou.Moet dit niemisloopnie!
REËLSVIRDIEKOMPETISIE
AangebieddeurGraanSAenOmnia. Vindingryke
produsente kryweer geleentheidomgemodiÀseerde
landboutoerusting tedemonstreer.
AMPTELIKE INSKRYWINGSVORM
Die doel van die Boerepatentekompetisie is om produsentemet
oorspronklike idees aan temoedig om toerustingwat deur hulle
gebou is vir spesifiekeaanwendingof vir diedoel omhul eiepro-
bleme op die plaas te oorkom, met hul medeprodusente te deel
wat sal lei tot algemene en groter doeltreffendheid en gerief op
dieplaas.
Wat is ‘nboerepatent?
Dit is ‘n oorspronklike toestel of toerusting wat deur ‘n individu
ontwerpengebou isom in ‘n spesifiekebehoefte te voorsienwat
nie deur bestaande toerusting bevredig word nie. Die toestel of
toerustingmagniegepatenteerweesnieenmagdeur enigeper-
soon vir eiegebruiknagebootsword. SienookReël 9.
Nuweafdelings
Vanjaar kan deelnemers onder die volgende afdelingsmeeding:
Masjinerie, implementeen landboutoerusting;Gereedskap;Huis-
houdelike-/tuintoerusting; en ‘nOpe-afdeling, elkmet onderafde-
lings (nuut engemodifiseer).
Inskrywings
Rig alle inskrywings aanmnr Wim Venter, Graan SA, Posbus 88,
Bothaville, 9660. Daar sal dan ‘n eerste keuring gedoen en ‘n
sertifikaat van deelname aan alle gekeurde inskrywings uitgereik
word. Inskrywingsvorms is ook beskikbaar by die Graan SA-
kantoor – skakel hulleby0860047246.
Letwel:Sou joupatent vanso ‘naardweesdat dit nievoordie tyd
vervoer kanword nie, is onsmeer as bereid om ‘nDVD/video te
ontvang (tenminste ‘nmaand voor die kompetisie) of as jygraag
van die nuutste inligtingstegnologie wil gebruik maak, kan jy dit
op
YouTube
plaas – stel egter dan net vir Wim Venter daarvan in
kennis.
1.
Naam:
2. Adres:
3.
Kontaknommer:
4. Duimet ‘n kruisiedie afdeling aanwaaronder jy inskryf:
A. Masjinerie, implementeen landboutoerusting
A1: Nuut
A2: Gemodifiseer/aangepas
B. Gereedskap
B1: Nuut
B2: Gemodifiseer/aangepas
C. Huishoudelike-/tuintoerusting
C1: Nuut
C2: Gemodifiseer/aangepas
D. Ope-afdeling
Enigiets nie hierbo vervat nie, maar wat betrekking het op
die verbetering van landbou/landboubestuur op graan- en
veeplase (byvoorbeeld rekenaar- en enige bestuursprogram-
me, programmatuur ensovoorts).
5. Volledigebeskrywing van toestel/toerustingen algemene inligting:
Ekonderneemombydie reëls vandie kompetisie tehou.
Geteken:
Naamen van inblokletters:
jaar
26
1...,11,12,13,14,15,16,17,18,19,20 22,23,24,25,26,27,28,29,30,31,...124
Powered by FlippingBook