SA Graan Maart NAMPO - page 23

Produk-inligting
< 21
Yara voeg nuwe gewasse by
innoverendeCheckIT-toepassing
D
ie deurlopende sukses van Yara se CheckIT-toepassing
(
app
), wat gratis beskikbaar is, het daartoe gelei dat hulle
dié toepassing nog verder verbeter het. Verskeie nuwe ge-
wasse is nou op CheckIT beskikbaar en het sodoende teg-
nologies gevorderde landboubystand selfsmeer toepaslik gemaak.
Inligtingstegnologie het voorwaar elke aspek van ons lewens geïn-
filtreer. Ons leef in ‘n era waar tegnologiese ontwikkelinge ons help
om daaglikse take en uitdagings vinniger en makliker op te los. Dit
is wel soms moeilik vir die landbouprodusent wat wydverspreid en
dikwels indiemeer afgeleë strekevandie landwoonombaat tevind
by sulke innovasie.
MaarYarawil hierdiegrenseoorskryenhet sodoendehulwetenskap-
like navorsing met meer as ‘n eeu se spesialiservaring in landbou
geïntegreer om die revolusionêre CheckIT-toepassing te ontwerp.
Yara wil hê die produsent moet waarde vind by die baanbrekerteg-
nologiedeur raadengegronde aanbevelings tot opeiewerf tebring.
Met CheckIThet dieprodusent kitstoegang tot inligtingoor gewasse
asook ‘n foto-databasiswatditmaklikmaakom fisiesegewasgebreks-
kenmerke te identifiseer. Produsentewat verkies omniedeurmiddel
van die foto-filter die gebreksoorsprong te identifiseer nie, kan soek
volgens simptome, vermoede simptome of waar die simptome op
die gewas voorkom. Die toepassing sit onmiddellik antwoorde oor
gewasgebrekkebinnedieprodusent sebereik.
Sodra die gebrek bepaal is, word daar ook inligting verskaf oor hoe
die gebrek die gewas affekteer, watter grondtipes meer geneig is
daartoe en faktore wat die toestand sal laat versleg. Die toepassing
maak dan ook gewasspesifieke bemestingsaanbevelings en bied
riglyneomdiehuidigeprobleem indievolgendeseisoen tevoorkom.
Hierdie toepassing asook die foto-databasis, word op ‘n slimfoon of
tablet gestoor wat verseker dat die produsent die toepassing vinnig
kan bereik. CheckIT hardloop vinnig, selfs in areas met swak ont-
vangs, juisomdatditontwikkel isviraanwending in landelikegebiede.
Om die CheckIT-toepassing af te laai, besoek jou betrokke toepas-
singswinkel en sluit diewoord “Yara” in jou soektog in.
Die verbeterde gewassereeks lui soos volg: Mielies, lusern, kanola,
sojabone, kleingraan, appels, sitrus, druiwe, tamaties, blaarslaai en
aartappels.
RUDI MASSYN,
vir Yara
Verskeienuwegewasse is nouopdieCheckIT-toepassingbeskikbaar.
BEMESTING
Nampo 2014
1...,13,14,15,16,17,18,19,20,21,22 24,25,26,27,28,29,30,31,32,33,...124
Powered by FlippingBook