Kynochbesef diebelangrikheid van
deurlopende vooruitgang
Produk-inligting
< 16
BEMESTING
Nampo 2014
EUGENEMULLER,
algemene bestuurder, KynochNoord
D
ieKynochhandelsnaam ismeer as
150 jaar ouden isvanaf 1888 reeds
in Suid-Afrika. Sedert 1919 neem
Kynoch die voortou in die kuns-
misbedryf en na soveel jare is dit duidelik
dat die maatskappy met die tyd beslis sy
doeltreffendheidbewys het.
Hierdie eg Suid-Afrikaansemaatskappy het
van krag tot krag gegroei tot die handels-
naamwat dit vandag is en is bekend onder
produsente landswyd, terwyl die Britse
eweknie van George Kynoch & Co reeds
ná die Eerste Wêreldoorlog hul deure toe-
gemaak het. Ofskoondie onderneming talle
veranderinge beleef het, het sywaardes en
ingesteldheid bly voortleef in sy personeel
en kliënte en het die maatskappy volgehou
om met sy kunsmisprodukte innoverende
plantvoeding aan sy kliënte te verskaf.
Omdat ons besef verandering is noodsaak-
lik vir vooruitgang, grypons dit aan. Dit laat
ons toe om voortdurend te verbeter om
sodoende sterker anderkant uit te kom. Dit
is met die oog hierop, dat Kynoch besig is
om veranderinge temaak. Dié veranderinge
sal ons in staat stel om die onderneming te
herposisioneer om ons fokus te verskerp
om sodoende die werking en doeltreffend-
heid van kunsmis verder te verbeter.
Diewinde van veranderinghet ook hernude
energie teweeggebring sodat ons indie toe-
koms steeds sal sake doen as die voorste
invoerder, vermenger en kleinhandelaar van
diemees uitgebreide reeks kunsmisproduk-
te inSuider-Afrika.
Kynoch bied aan produsente ‘n volledige
gewasspesifieke plantvoedingspakket in
ooreenstemming met ons holistiese bena-
dering tot volhoubare gewasproduksie. Die
maatskappy is ook die alleenverspreider
van ‘n uitgesoekte reeks Yara internasio-
nale produkte. Om te voldoen aan die ver-
skeie plantvoedingsvereistes, word ander
kunsmisprodukte en grondstowwe plaas-
lik sowel as internasionaal aangekoop en
aangewend.
Kynoch is ook die alleenverspreider van
Agrotain®wat deur Koch Industries Inc ver-
skaf word. Deur gebruik te maak van kuns-
mis met verbeterde doeltreffendheid, soos
ureum wat met Agrotain® stikstofstabili-
seerders behandel is, kan daartoe bygedra
wordomduur stikstofverliese teen tewerk.
KynoPlus
TM
, Kynoch se behandelde ureum-
produkreeks, is die afgelope paar jaar suk-
sesvol in die Suid-Afrikaanse mark bekend
gestel en ons is tans besig om die reeks
produktebinnehierdie kategorieuit tebrei.
Ons doelwit is om oeste en kwaliteit te op-
timaliseer en volhoubaarheid te verseker
deurmiddelvanvoedingwatooreenkomstig
plantontwikkelingverskafword. Produsente
word bedien deur ‘n groot verkoops-, land-
boukundige en tegniese ondersteuning-
span.
Die Kynoch-span is opgewonde oor die on-
langse veranderinge wat sal meebring dat
onssteeds ‘nerkende rolspeler indiebedryf
kan bly, maar nog belangriker, dat ons
steeds dít kan doenwaarin ons uitblink...En
dit is omons kliënte tebedien.
Verbeterde doeltreffend-
heid deur innovasie
Kommaak gerus ‘n draai by standplaas 33
op NAMPO Park waar ‘n span van Kynoch
op hul pos sal wees om jou van raad te be-
dienof om sommer net lekker tegesels.
KynoPlus, Kynoch se behandelde
ureum-produkreeks, isdieafgelope
paar jaar suksesvol indieSuid-Afri-
kaansemarkbekendgestel.
“Om te bestaan, is om te
verander, om te verander,
is om te ontwikkel, om te
ontwikkel, is om jouself
voortdurend te herskep.”
–Henri Bergson