Background Image
Previous Page  51 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 51 / 92 Next Page
Page Background

AKTIEWE

BESTANDDEEL

FORMULERING

GEWASSE WAARIN

GEREGISTREER

TYD VAN TOEDIENING

WEERSTAND-

STATUS

MEGANISME VAN

WERKING GROEP

Bromoxynil

1

225/255/400/450/500

gram per liter

Gars, hawer, lusern

en koring

Dien toe na alle onkruid

gevestig is, maar voor die

sesblaar-stadium van onkruid

Nee

C

3

& M

Bromoxynil/

pyrasulfotole

210/37,5 gram

per liter

Gars en koring

Dien toe na alle onkruid

gevestig is, maar voor die

sesblaar-stadium van onkruid

Nee

F

2

+ C

3

+M

Carfentrazone-ethyl

400 gram per

kilogram

Gars en koring

Dien na-opkoms toe saam

met MCPA en metsulfuron

methyl of chlorsulfuron wan-

neer gewas in groeistadiums

7 tot 13 is

Nee

E

Chlorsulfuron

750 gram per

kilogram

Gars, hawer

en koring

Dien na-opkoms toe wanneer

gewas in twee- tot vyfblaar-

stadium is

Ja

B

Chlorsulfuron/

metsulfuron methyl/

tribenuron methyl

119/79/222 gram

per kilogram

Gars en koring

Dien na-opkoms toe op

plante kleiner as 5 cm

Moontlik

B

Clopyralid

100 gram per liter

Kanola

Dien na-opkoms toe wanneer

gewas in twee- tot vyfblaar-

stadium is

Moontlik

B

Florasulam/

flumetsulam

75/100 gram per liter Hawer en koring

Dien na-opkoms toe saam

met metsulfuron methyl

voor vierblaar-stadium

van onkruid

Moontlik

B

Glufosinate-

ammonium

200 gram per liter

Meeste landbou-

situasies

Voorsaai

Nee

H

Glyphosate

360/450/480/510

gram per liter

680/700/710 gram

per kilogram

Meeste landbou-

situasies

Voorsaai

Nee

G

Imazamox

40 gram per liter

Kanola, lusern,

peulgewasweiding

en medics

Dien na-opkoms toe op ak-

tief-groeiende onkruid – slegs

op Clearfield-kanolakultivars

Ja

B

Iodosulfuron-

methyl-sodium/

mefenpyr-diethyl

50/150 gram per

kilogram

Gars en koring

Dien na-opkoms toe wanneer

onkruid in twee- tot vierblaar-

stadium is

Moontlik

B

Iodosulfuron-me-

thyl-sodium/meso-

sulfuron-methyl/

mefenpyr-diethyl

30/30/90 gram per

kilogram

Koring

Dien na-opkoms toe wanneer

onkruid in twee- tot vierblaar-

stadium is

Moontlik

B

Metsulfuron methyl

600 gram per

kilogram

200 gram per

kilogram

Gars, hawer

en koring

Dien na-opkoms toe wanneer

die gewas in die drie- tot

vyfblaar-stadium is

Moontlik

B

Metsulfuron methyl/

thifensulfuron

methyl

68/680 gram per

kilogram

Gars, hawer

en koring

Dien na-opkoms toe op

onkruide voor die vier- tot

vyfblaar-stadium

Moontlik

B

Metsulfuron methyl/

tribenuron methyl

80/300 gram per

kilogram

Gars en koring

Dien na-opkoms toe, maar

nie later as drie weke na

opkoms van onkruid nie

Moontlik

B

Paraquat

200 gram per liter

Alle gewasse

Voorsaai

Nee

D

Paraquat/diquat

120/80 gram per liter Alle gewasse

Voorsaai

Nee

D

Thifensulfuron-

methyl

750 gram per

kilogram

Gars, hawer

en koring

Dien na-opkoms toe slegs

saam met metsulfuron

methyl wanneer koring in die

twee- tot vyfblaar-stadium is,

maar nie op onkruid ouer as

vier weke nie

Moontlik

B

Triasulfuron

750 gram per

kilogram

Gars, hawer

en koring

Dien na-opkoms toe, twee

tot vier weke ná vestiging

van onkruid

Moontlik

B

Tribenuron methyl

750 gram per

kilogram

Gars en koring

Dien na-opkoms toe, twee

tot drie weke ná vestiging

van onkruid

Moontlik

B

1

Om verwarring te voorkom is die Engelse name vir aktiewe bestanddele hier genoem.

NB: Raadpleeg altyd die etiket van die onkruiddoder om op hoogte te wees van die korrekte dosis en toedieningsmetode. Maak seker dat afwisseling geskied tussen

meganisme van werking groepe en nie aktiewe bestanddele nie. Maak seker dat die onkruid wat beheer moet word, op die etiket van die middel wat toegedien gaan

word, voorkom.

TABEL 1: ONKRUIDDODERS GEREGISTREER VIR DIE BEHEER VAN STINKKRUID.

49

May 2015