

93
March 2017
1: Eerste aanplantings van mielies en sojabone
in die rywydte-en-plantpopulasieproef op
15 Desember 2015.
2: Die sojaboonblok in die rywydte-en-plantpo-
pulasieproef het ‘n 30%-opkoms gehad en moes
afgeskryf word.
3: Die mielieblok in die rywydte-en-plantpopulasie-
proef.
4: Wisselbouproef: Die behandeling op die perseel
aan die regterkant is ‘n mengsel van winterdekge-
wasse en voor is koring.
5: Droëmateriaalopbrengs is bepaal op die dekge-
waspersele.
6: Wisselbouproef: Koring in die pypstadium oral
waar die groen persele gesien kan word. Regs is die
winterdekgewasmengsel doodgespuit.
7: Wisselbouproef: Mielies word in die winterdekge-
was geplant.
1
2
3
5
7
4
6