1
Om verwarring te voorkom is die Engelse name vir aktiewe bestanddele hier genoem.
NB: Raadpleeg altyd die etiket van die onkruiddoder om op hoogte te wees van die korrekte dosis en toedieningsmetode. Maak seker dat afwisseling geskied tussen
meganisme van werking groepe en nie aktiewe bestanddele nie. Maak seker dat die onkruid wat beheer moet word, op die etiket van die middel wat toegedien gaan
word, voorkom.
AKTIEWE
BESTANDDEEL
FORMULERING
GEWASSE WAARIN
GEREGISTREER
TYD VAN TOEDIENING
WEERSTAND-
STATUS
MEGANISME VAN
WERKING GROEP
Bromoxynil
1
450 gram per liter
Gars, hawer, lusern
en koring
Slegs in tenkmengsel met
iodosulfuron-methyl-so-
dium/mefenpyr-diethyl of
iodosulfuron-methyl-sodi-
um/mesosulfuron-methyl/
mefenpyr-diethyl
Nee
C
3
& M
Chlorsulfuron
750 gram per
kilogram
Gars, hawer en
koring
Dien na-opkoms toe, maar
nie later as vier weke na
opkoms van die onkruid nie
Ja
B
Glufosinate-
ammonium
200 gram per liter
Meeste landbousitu-
asies
Voorsaai
Nee
H
Glyphosate
360/450/480/510
gram per liter
680/700/710 gram
per kilogram
Meeste landbousitu-
asies
Voorsaai
Nee
G
Iodosulfuron-
methyl-sodium/
mefenpyr-diethyl
50/150 gram per
kilogram
Gars en koring
Dien na-opkoms toe, wan-
neer onkruid in twee- tot
vierblaar-stadium is
Moontlik
B
Iodosulfuron-me-
thyl-sodium/meso-
sulfuron-methyl/
mefenpyr-diethyl
30/30/90 gram per
kilogram
Koring
Dien na-opkoms toe, wan-
neer onkruid in twee- tot
vierblaar-stadium is
Moontlik
B
Metribuzin
480 gram per liter
700 gram per
kilogram
Gars, lusern en
peulgewasweidings
Dien na-opkoms toe, in
vierblaar-stadium van gars
en voor-opkoms van on-
kruid in sekere lusernkul-
tivars wat ten minste een
jaar oud is
Nee
C1
Metsulfuron methyl
200/600 gram per
kilogram
500 gram per
kilogram
Gars, hawer en
koring
Gars en koring
Dien na-opkoms op on-
kruide toe, nie later as die
vierblaar-stadium nie
Moontlik
B
Paraquat
200 gram per liter
Alle gewasse
Voorsaai
Nee
D
Paraquat/diquat
120/80 gram per liter Alle gewasse
Voorsaai
Nee
D
Simazine
500 gram per liter
Kanola en lupiene Dien voor-opkoms toe,
direk na-plant in goed
voorbereide saadbed
– slegs op triasienbestande
kanolakultivars
Nee
C1
Simazine/terbuth-
ylazine
213/287 gram per
liter
450/450 gram per
kilogram
Kanola
Dien voor-opkoms toe,
slegs op triasienbestande
kanolakultivars
Nee
C1
Triasulfuron
750 gram per
kilogram
Gars, hawer
en koring
Dien na-opkoms toe vir
sterremuurbeheer voor
onkruid 5 cm hoog is
Moontlik
B
Trifluralin
480 gram per liter
Kanola en koring
Dien voor-opkoms toe
Nee
K1
TABEL 1: ONKRUIDDODERS GEREGISTREER VIR DIE BEHEER VAN STERREMUUR.
91
March 2015