Met Flite
®
, Abacus
®
en Duett
®
ervaar jy
vervulling in jou oes.
BASF
se uitgebreide swamdoderportefeulje vir graan – beskerm jou
graangewasse vanaf saad tot oes, met inbegrip van die
AgCelence
®
-
effek – Verseker die beste opbrengs op belegging.
uppe marketing A11986
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk.
Sestiendestraat 852, Midrand, 1685
Posbus 2801, Halfweghuis, 1685
Tel: +27 11 203 2400
Faks: +27 11 203 2461
www.agro.basf.co.za
m.agro.basf.co.za
Die saadbedekking wat blywende dubbeldekking bied –
’n gesonde begin vir jou koring en gars.
Gemoedsrus
• Uitstekende grondgedraagde siektebeheer
• Lang beskermingstydperk van die gewas teen
saadgedraagde en vroeë blaarsiektes
• Sistemies, met beskermende en kuratiewe eienskappe
teenoor sleutel-saadgedraagde siektes
• Hoogs selektief vir alle kleingraan, met geen vertraging
in ontkieming
Abacus
®
die
AgCelence
®
-oplossing vir kleingraan.
Die beste opbrengs op belegging, uitstekende
siektebeheer en verhoogde graankwaliteit.
Kry die beste opbrengs op belegging:
Met
AgCelence
®
sal jou gewasse floreer deur:
• Uitstekende siektebeheer
• Hoër opbrengste
• Verbeterde graankwaliteit
• Verhoogde produksiedoeltreffendheid
• Verhoogde stresverdraagsaamheid
Kry “meer” voordeel:
• Optimale formulering:
Abacus
®
bevat reeds ’n
optimum hoeveelheid benatters, derhalwe word
geen bykomende benatters, verspreiders of ander
bymiddels vereis nie
•
Abacus
®
is ook vir lugtoediening geregistreer
• Kan teen lae watervolumes toegedien word (kyk
etiket vir besonderhede)
Kry “meer” gemoedsrus:
•
Abacus
®
bevat die bewese en toonaangewende
bedryfsproduk, “Strobi”,
F500
®
geformuleer met
die hoogste kwaliteit triasool (epoxiconazole), vir
die beste siektebeheer en hoogste opbrengste
• ‘n Suspo-emulsie kontak- en sistemiese
swamdoder wat die plant in sy geheel beskerm
vir optimale groei
• Beskermende en kuratiewe eienskappe met
uiterste buigsaamheid vir toediening
Abacus
®
–
Swamdoder
Flite
®
-
saadbehandeling
• Voorkom spoorontkieming, infeksie en
miseliumgroei met gevolglike beperkte sekondêre
infeksies in latere stadiums van plantgroei
• Doeltreffende beheer van bruinroes, blaarroes,
poeieragtige meeldou, vaalblaar, bruinaarsiekte,
stamroes en geelroes (streeproes) in koring
en blaarroes, blaarvlek, netvlek en poeieragtige
meeldou in gars
Duett
®
–
Swamdoder
Beskerm jou belegging met die kragtige werking van die
swamdoder,
Duett
®
, om die aanslag van blaarsiekte te
blus.
Gemoedsrus met uitstekende
blaarsiektebeheer:
•
Duett
®
werk oor ’n breë spektrum van siektes
– Doeltreffende beheer van blaarroes, blaarvlek,
netvlek en poeieragtige meeldou in gars en
oogvlek, vaalblaar, bruinaarsiekte en geelroes
in koring
• Uitstekende voorkomende en kuratiewe beheer
– Stop die ontwikkeling van swaminfeksies reeds
op die plant
• Vinnige werking: Vinnige opname en akropetale
sistemiese beweging deur die blare, met gevolglike
snel werking
Betroubaarheid om die beste resultaat te
verseker:
• Lang nawerking
•
Duett
®
bly doeltreffend om die plant teen nuwe
infeksies en die verspreiding van siekte te beskerm
• Dié eienskap het doeltreffende siektebeheer tot
gevolg en ’n gesonde plant indien gunstige toestande
vir siekte heers
• Gevestigde produk in die mark wat reeds jare lank
gebruik word
• Konsekwente prestasie en bewese doeltreffendheid
Vir volhoubare plaasbestuur:
• Weerstandbestuur – Die twee aktiewe bestanddele
beheer die swam op verskillende stadiums
van metabolisme (dubbelwerking) wat goeie
weerstandbestuurspraktyke ondersteun
Abacus
®
Reg. Nr. L8048 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele:
F500
®
62,5 g/ℓ, Epoxiconazole 62,5 g/ℓ. Skadelik.
Duett
®
Reg. Nr. L5791 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele: Epoxiconazole 125 g/ℓ, Carbendazim 125 g/ℓ. Versigtig.
Flite
®
Reg. Nr L4965 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestandeel: Triticonazole 200 g/ℓ. Versigtig.
Verwys asseblief na die produketikette vir volledige gebruiksaanwysings.
F500
®
- Pyraclostrobin.
Abacus
®
,
AgCelence
®
,
Duett
®
,
F500
®
en
Flite
®
is geregistreerde handelsmerke van BASF.