O
P
T
I
M
A
L
I
S
E
E
R
D
I
E
T
E
G
N
O
L
O
G
I
E
I
N
D
I
E
S
A
A
D
G
E
E
J
O
U
D
E
K
A
L
B
®
S
A
A
D
’
N
V
O
O
R
S
P
R
O
N
G
E
N
O
E
S
D
I
E
V
O
O
R
D
E
E
L
V
A
N
‘
N
S
T
E
R
K
B
E
G
I
N
E
I
N
D
I
G
S
T
E
R
K
Acceleron
®
–
die saadbehandelingspakket wat
help om die prestasiepotensiaal
van die
DEKALB
®
-saad wat jy
plant van meet af aan te vergroot.
Deur jou saad vroeg in die seisoen
teen ‘n verskeidenheid van
nematodes, insekte en grond- en
saadgedraagde siektes te beskerm,
optimaliseer
Acceleron
®
vroeg
in die seisoen reeds plantstand,
eenvormigheid en groeikragtigheid
vir verhoogde opbrengspotensiaal.
Acceleron
®
–
’
n eksklusiewe
saadbehandelingspakket –
voordelig vanaf dag een.
Saadbehandelingspakket
Kontak gerus ons kliëntediens by: 011 790-8200 of
customercare.sa@monsanto.comMonsanto,
DEKALB
®
en
Acceleron
®
is geregistreerde handelsname van
Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
PLANT JOU SUKSES
uppe marketing A12080/SAG
B
E
G
I
N
S
T
E
R
K
FOKUS
Saad
Spesiale
Monsanto
se Acceleron
hou tred
met saadbehandelingsgroei
HANS LOMBARD,
vir Monsanto
‘n
Voortreflike reeks saadbehandelingspakkette, bekend as
Acceleron, om insekte en swamme in mielies te beheer
en opbrengste te verhoog, is deur Monsanto tydens
‘n produsente-inligtingsgeleentheid in Johannesburg
bekend gestel.
Die reeks bestaan uit drie pakkette:
Siektebeheer – ‘n eksklusiewe swamdoderkombinasie.
Insekbeheer – vir swartmieliekewer, snuitkewer, drie draad-
wurms en bladspringers.
Insek/nematodebeheer – vir aalwurms en grondinsekte.
Hierdie produkte is slegs in Dekalb-saad beskikbaar. Een van die
produkte, Stamina, ‘n wye spektrum swamdoder, is reeds die af-
gelope 2014/2015-plantseisoen op 50 000 ha daarmee geplant. In
112 proewe wat in die VSA gedoen is, is ‘n hoër mielieopbrengs
van tot 207 kg/ha behaal. Bereken teen R2 000/ton beteken dit ‘n
ekstra inkomste van R414/ha. Op 500 ha is dit ‘n allemintige ekstra
inkomste van R207 000.
“Die Acceleron-pakket is ‘n voortgesette verbintenis deur Monsanto
om gehalte saadbehandelingsprodukte en tegnologieë te ontdek;
te evalueer wat opbrengs kan verhoog, omgewingsvriendeliker
is, koste-effektief is en ‘n baie meer akkurate toediening verseker.
Saadbehandeling is tans een van die vinnigste groeiende bedrywe
ter wêreld. Ons sal in die toekoms nog baie innoverende produkte
beskikbaar stel,” het mnr Gert Heyns (bemarkingsbestuurder: Saad,
Monsanto) gesê.
Gert Heyns, Johannes Potgieter (Delmas), Theo Ferreira (Harrismith),
Louis Pretorius (Lichtenburg) en Hentie Helm (Hoopstad).