7
March 2014
WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
5 000
The number of farms transferred to black people by government
since 1994 – comprising 4,2 million hectares.
According to president Jacob Zuma, State of the Nation Address 2014.
SA Graan/Grain
lesers volgens
ouderdom (jaar)*
37%
Bo 55 jaar
49%
36 - 55 jaar
14%
18 - 35 jaar
* Onafhanklike lesersnavorsing uitgevoer deur
The Survey Workshop in Maart 2013.
Die solidariteit en verbondenheid wat in landbou
gevestig is, staan in skrille kontras met die algehele
gebrek aan verbintenis en begrip wat tans in terme
van politieke leierskap ervaar word en dit is maar
slegs een van die talle uitdagings waarvoor die
landboubedryf van vandag te staan kom.
Louw Steytler, voorsitter van Graan SA,
in die organisasie se jongste jaarverslag.
“
“
I have learned about different things and that if
there were no farmers, we would not survive.
Farmers are helping us with many things that we
need in our lives, like clothes and healthy food.
Pudumo Keabetswe, a learner who recently attended Grain SA’s
Schools Programme. The programme aims to create awareness
of agriculture among the youth.
“
“
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
083 490 9449
‘n Wag-’n-bietjie-bos-oomblik het einde verlede jaar vir die graanbedryf aangebreek toe die Minister van Landbou, Bosbou en
Visserye, Me Tina Joemat-Pettersson, voorgestelde wysigings aan die Landboubemarkingswet aangekondig het.
A
wag-’n-bietjie
-tree (common hook thorn)-moment arrived last year when the Minister of Agriculture, Forestry and Fisheries,
Ms Tina Joemat-Pettersson, announced recommended amendments to the agricultural marketing act.