Navrae:
Henry van Vuuren 083 641 9151
Kantoorure: 011 898 0387
E-pos:
Agriculture
Sunflower gee
jou optimale
grondbewerking,
primêr en
sekondêr
‘n Goeie oes begin met korrekte grondbewerking. Sunflower-
implemente is ontwerp vir die professionele boer wat weet dat
gehalte-grondvoorbereiding noodsaaklik is om opbrengs te
verhoog. Sunflower bied die voorste implementtegnologie uit
Amerika en betroubare werkverrigting 24 uur van die dag – ongeag
grondtoestande.
Sunflower-implemente nou beskikbaar:
• Kontrasnyeg
(5,5 m): benodig 165-195 kW; druk van 132 kg
per skottel; swaardiens
• Tandem-snyeg
(8-12,1 m): benodig 225-420 kW; meng
plantreste met grond om fermentasieproses te begin
• Saadbedvoorbereiding-implement
(6,3-13,8 m): benodig
115-280 kW; maak onkruid dood en grond fyn vir goeie
saadontkieming
• Beitelploeg
(25-41 C-tande): benodig 230-410 kW of 6-10 kW
per tand; maak grond los en verbeter indringing van water
Verhoog doeltreffendheid en
produktiwiteit
is ’n wêreldwye handelsmerk van AGCO.
SUNFLOWER