SA Grain March 2014 - page 10

8
WILLEM VOOGT,
bestuurder: Finansiële Dienste en Bemarking, Graan SA
HANS VAN DER BERG,
ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA
LEDE-LANDSKAP
‘n 180°-blik op ons lede en tak-akt iwiteite
Maart 2014
Graan SA verstewig bande met
lede tydens streeksvergaderings
d
ie jaarlikse Graan SA Kongres is voorafgegaan deur 30 streeksvergaderings waar die
Organisasie die geleentheid gebruik het om lede in te lig aangaande die vordering ten
opsigte van strategiese doelwitte en ook die sluier te lig oor die pad vorentoe. Met die
ter perse gaan van hierdie uitgawe, het verskeie vergaderings reeds plaasgevind.
1: Jannie Pretorius, Alewyn Schlebusch,
Hansie Viljoen (hoofbestuurslid vir Streek 3) en
Louw Steytler (voorsitter: Graan SA) tydens
die vergadering by die Bull Hill-saal naby Jan
Kempdorp.
2: Dit is verblydend dat jongboere vroeg reeds
hulself verbind aan georganiseerde landbou.
G.J. Viljoen en Pieter-Renier Nieuwoudt het
die vergadering op Migdol bygewoon.
3: Willem Voogt (bestuurder: Finansiële
Dienste en Bemarking, Graan SA) saam met
Koos van Niekerk, Jannie de Villiers (uit-
voerende hoofbestuurder: Graan SA), Louis
Claassen (hoofbestuurslid vir Streek 16),
Tsaats Hattingh en Jan-Hendrik Zietsman
tydens die vergadering op Heilbron.
4: André Wessels, Hennie Labuschagne, Ernst
Labuschagne en Louis Wessels tydens die
vergadering op Mareetsane.
5: Heelwat produsente het van die geleent-
heid gebruik gemaak om die vergadering op
Barberspan by te woon.
6: Derick Kuun (voormalige Bloubul-speler)
boer deesdae net so hard as wat hy rugby
gespeel het. Hier is Derick saam met Kallie
Schoeman (hoofbestuurslid vir Streek 9)
tydens die vergadering op Delmas.
7: Deon van der Westhuizen (voormalige
Graan SA-hoofbestuurslid) in gesprek met
Jannie de Villiers tydens die vergadering wat
op Neels Ferreira (voormalige Graan SA-voor-
sitter) se plaas Moedverloren, naby Leandra
plaasgevind het.
8: Talle ontwikkelende produsente het die
vergadering op Sannieshof bygewoon. Die
entoesiasme en bereidwilligheid tot same-
werking was gewis iets om te onthou.
1
4
2
5
3
6
7
8
1,2,3,4,5,6,7,8,9 11,12,13,14,15,16,17,18,19,20,...124
Powered by FlippingBook