Junie 2014
16
1
143
4
6
1: JoseyHendriks (bestuurder: Cerealis), Elsa Long (agent: Cerealis) enMarkus Baumann, vanDragotec inDuitsland, by nuwe, revolusionêre
Cerealis-tegnologie – die vSet is ‘n presisievakuummeter wat ‘n vingermeter vervang. Dit kanmielies, sonneblom en sojabone plant met ‘n
akkuraatheid van 99,5% engemaklik vir ‘n stand van tot 400 000planteper hektaar sorg.
2: Senter 360 spesialiseer in die opmeting, ontwerp en installasie van besproeiingstelsels. Die Senter 360-spilpunt gebruik kappe wat van
ligter pype gemaak is, wat hul in staat stel om twee addisionele stelle kappe by te werk. Dit verseker uitsonderlike krag en uitmuntende
windweerstand. Hier staanDeKlerkKnoetze (ontwerper: Senter 360), GerrieWiese (ontwerper: Senter 360) enSam vandenBerg (bemarker:
Senter 360) by een vanhul spilpunte.
3: Diemanne van JWL by hul stalletjie tydensNAMPO: Lewis Brazil (verkoopsbestuurder: VSA, Montag),Werner Nel (besturende direkteur:
JWL) enAnthonyMontag (hoof uitvoerendebeampte:Montag) by ‘nMontagSteerableCart. Dié hoëkapasiteit-kunsmiswa stuur homself om
presies indie spore van enige implement te volg. Hierdie tweewiel-eenheid kangebruikwordomdroëof nat kunsmis aan tewend.
4: Ravi Kumar (Massey Ferguson streeksverkoopsbestuurder: Afrika), Philippe Fournier (Massey Ferguson streeksverkoopsbestuurder:
NoordelikeAfrika) enAndrewRidley (Massey Ferguson verkoopsbestuurder) by dieMF 7619Dyna 6. Hierdie trekker se lae brandstofverbruik
versekerminimalekosteensyhoëkragenwringkrag, teen laeomwentelingeperminuut, hoëprestasie, uitstekendebrandstofverbruikenmin
enjingeraas.
5: Challenger se span: HansieKoen (tegnieseprodukspesialis: stropers en spuite), BennieSnyman (tegnieseprodukspesialis: hoëperdekrag-
trekkers),RobbieHall (produkbestuurder),HennievanderWalt (handelaarsrekeningbestuurder),GaryHalvorsen,middel, (nasionaleverkoops-
bestuurder) enWillieStander, agter, (hoofbestuurder). Hulle staanbydieRoGator 700, ‘n selfaangedrewe spuitmet vier silinderswat 127 kW
uitskop enoor ‘n tenkkapasiteit van 2 650 liter beskik.
6: Teejet Technologies seMatrix ProGSbeskik oor ‘n volkleur raakskerm in twee beskikbare groottes, RealView-kameramoniteringmet eks-
klusiewe leidingoor video en is versoenbaarmet BoomPilot outomatiese strookwydtebeheer en ‘nUniPilot ondersteunende stuurstelsel. By
dié toestel staanReonVisser (verkoopsagent: Teejet Technologies), Mike Bowley (streeksverkoopsbestuurder: Teejet Technologies) enGreg
Zumdahl (verkoopsingenieur: Teejet Technologies).
2
3
5
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale