SA Graan Junie 2014 - page 12

Junie 2014
10
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
NAMPO
goedgevestigasAfrika se
netwerkplatformvir landbou
D
ie bykans 70 000 besoekers het
landbou-uitstallers in staat ge-
stel om goeie besigheid tydens
Graan SA se NAMPO Oesdag te
doen. Positiewe terugvoer vanuitstallers en
besoekers bevestig dat die Oesdag ‘n ge-
sogte plek is om sake te doen, inligting oor
tedra enomnetwerke tebou.
“Die effens laer bywoningsyfer, wat steeds
goed vergelyk met die vorige twee jaar
s’n, is bevredigend, inaggenome die stram
jare wat landbou onlangs beleef het,” het
mnrCobusvanColler,NAMPOOesdag-voor-
sitter gesê. Die uitbreiding vandie terrein en
parkeerarea het gesorg vir ‘n meer egalige
verspreiding van besoekers en die goeie
toestand en netheid van die fasiliteite en die
terreinhet positiewe kommentaar ontlok.
“NAMPO se mikpunt in 2014 was om ‘n
nuwe generasie-vennoot vir die landbouer
tewees en ek reken ons het daarin geslaag.
Die nuwe tegnologie en boerderymetodes
wat deurmeer as 650 uitstallers tentoonge-
stel is – en die goeie besigheidwat gedoen
is – bevestig hoekom dit gereken word as
een van die top landbouhandelskoue ter
wêreld. As netwerk- en gespreksplatform
vir landbou in Afrika het NAMPO nog nie
naastenby sy volle potensiaal bereik nie,”
reken Van Coller. Netwerkgeleenthede wat
Graan SA oor die afgelope jare tydens die
NAMPO Oesdag help vestig het, het weer
eens gesorg vir breë gesprekvoering, de-
batte en interaksie met rolspelers in land-
bou –plaaslik sowel as vanoorseseenveral
Afrika-landenoord vandie ewenaar.
Voedselsekerheid en die verkryging van
beleggers in die landbou vir hul lande was
‘n sentrale tema van Graan SA se gesprek-
voering met afvaardigings vanaf Soedan,
Eritrea, Botswana, Kenia, Mosambiek, die
Republiek van die Kongo en Ethiopië. Ge-
sprekke met plaaslike rolspelers het egter
deurgaans gehandel oor wie verantwoor-
delik gaan wees vir die finansiering van
grondhervorming in Suid-Afrika. Die slot-
som van verskeie debatte tydens die Oes-
dag was dat georganiseerde landbou sal
moet oorskakel vanaf beïnvloeding na im-
plementering. “Die tyd het aangebreek dat
die privaatsektor georganiseerde landbou
moet begin help met implementering van
aksies omdat die Staat klaarblyklik nie oor
die vermoë beskik nie,” aldus mnr Jannie
de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder van
JOHANSMIT,
namensGraan SA/Grain SA
GraanSA. “Oorsese uitstallers, ander lande
op die kontinent en selfs voornemende
plaaslikekopersvan ‘swart’graanvirbemag-
tigingsdoeleindes, besef reeds die waarde
van die Oesdag. Ons gaan in die toekoms
harder werk ommeer politici en akademici
tebetrek–vernaamlikdiéwathulselfbeskou
as die drywers van voedselsekerheid,” het
DeVilliers bygevoeg.
‘n Interessante tendens onder uitstallers is
omverder tegaanasnet ‘n teenwoordigheid
by NAMPO. Voorbeelde hiervan is Senwes
envennote se suksesvolleNasie inGesprek-
paneelbesprekings wat daagliks deur die
ekonoom, Theo Vorster, gelei is. Senwes
het nie gehuiwer om relevante onderwerpe
aan te pak nie, terwyl Bayer selfs praatjies
aangebied het wat landbouers se persoon-
like gesondheid op meer as een terrein
aangespreekhet. VolgensDeVillierswasdit
vir Graan SA ‘n voorreg om sy volopbetaal-
de lede in die nuwe ledelokaal te ontvang.
Dié samesyn isdeel vandie karakter vandie
Oesdag en sluit aan by die gemoedelike at-
mosfeerwat deurgaansopdie terreinheers.
Graan SA het ook uitgetrede strydrosse uit
landbouasgasteuitgenooi ter erkenningvir
hul bydrae tot diebedryf.
Die 293 ligte vliegtuie en 41 helikopterswat
oor die vier dae van die vliegveld gebruik
gemaak het, was nie al wat die lugruim ge-
vul het nie. Graan SA Radio, ‘n radiostasie
wat eksklusief tydens die duur van NAMPO
opdie lug is en in ‘n radius rondomNAMPO
Park uitsaai, het besoekers ingelig gehou
van wat op en om die terrein gebeur. Ak-
tuele sake is bespreek tydens onderhoude
en uitstallers is die geleentheid gebied om
hul produkte verder aan besoekers bekend
testel.Nuwe tegnologiehet ditmoontlikge-
maakdat almal opdie terreindie terreinplan
ophul selfone kon aflaai.
Graan SA, eienaars en organiseerders van
die NAMPO Oesdag, se voorbereidings vir
aanstaande jaar se skou het reeds afgeskop
en nog positiewe veranderings word in die
vooruitsig gestel. Die datums vir volgende
jaar se NAMPO Oesdag is vasgestel op
12 - 15Mei. Besoekdiewebbladvirmeer in-
ligtingby
Vanuit die lugbesef ‘nmens eers dieomvang vandieGraanSANAMPOOesdag.
1...,2,3,4,5,6,7,8,9,10,11 13,14,15,16,17,18,19,20,21,22,...84
Powered by FlippingBook