7: Vanjaar het Kynoch onder meer hul nuwe produk, Kyno-
Plus, by die NAMPO Oesdag bemark. Dr Johan van Biljon
(hoofbestuurder: Opbrengsverbeteringstelsels) en Martelize
enWilliamFaber (agente, Jacobsdal-area) hetmeer vertel oor
hierdie stikstofhoudende kunsmis met ‘n hoëkonsentrasie
plantvoeding.
8: By Mercedes-Benz het dié 8 meter-lange FUSO FM16-270
dubbeldek skaap- enbeesbakbaieaandaggetrek. ZiyadGaba
(verkoopsbestuurder: FUSO) en Benedict van Wyk (uitvoe-
rende verkoopsbeampte: John Williams, Bloemfontein) glo
elke veeprodusent behoort een aan te skaf om hul vee mee
te vervoer.
9: Dié oulike span van Nissan SA het Oesdaggangers ingelig
oordienuweNissanPatrol
pick-up
, ‘n3 literenkelkajuitbakkie
met ‘n ladingskapasiteit van 1 090 kg en ‘n indrukwekkende
sleepkapasiteit van2,5 ton. Dievoertuig sebrandstofverbruik
is 10,9 liter per 100 km.
10: Sparex se wye Heritage-produkreeks bied ondermeer
onderdele vir enige Massey Ferguson, van die ou TE20-tot
by die meer gewilde Massey-reekse wat vandag gebruik
word. Die span wat na Oesdaggangers omgesien het, is:
Pieter
van
Loggerenberg
(verkoopsbestuurder),
Johan
du Plessis
(verkoopsverteenwoordiger, Vrystaat), Gerry
de Bruyn (verkoopsverteenwoordiger, Noordwes), Llewellyn
vanWijk (verkoopsverteenwoordiger,Natal) asookpaenseun,
Michael enNiel Terblanche (MicroEngineering, Kroonstad).
7
8
9
10
23
June 2014