SA Graan Junie 2014 - page 17

15
June 2014
7
8
9
11
10
12
9: Die manne by Voermol het reggestaan om raad aan Oesdaggangers te gee. Hulle was Gerrit van Niekerk, Jan Coetzee,
Sas leRoux en JeremyBosman – almal Voermol-agente.
10:DuppieduPlessis (verkoopsagent:RovicLeers),MauritzMahne (verkoopsagent:RovicLeers) enPieter vanBiljon (verkoops-
agent:RovicLeers) staanbyRovicLeers seProspread. Dié strooier isdieeerstevan sy soortwat deurRovicLeers inSuid-Afrika
beskikbaar gestel is.
11:Argo seLandini Landforce-trekkerreeks isbyvanjaar seNAMPOOesdagbekendgestel. DieLandforce125het ‘nbetroubare
viersilinder TIER 3-enjin en skop 88 kW uit. By die trekker staan Danie Nortjie (tegniese bestuurder: Argo), Jacques van Zyl
(tegnieseafdeling:Argo), HagenLammerding (areabestuurder:Argo), BradBraithwaite (areabestuurder:Argo) enSchalkBotha
(handelaarshoof: Hoopstad, Argo). In diemiddel, op die trekker, staan Johan van Heerden (skakelbestuurder: Vloot, Argo) en
agter die stuur is IzakSmit (areabestuurder: Argo).
12:DiespanvanAfgriwat hul stalletjie tydensNAMPObemanhet,wasDriesFourie (direkteur: Finansies, Afgri), LizelleRykaart
(besigheidsontwikkelingsbeampte: Afgri), Charles Hearn (besigheidsontwikkelingsbeampte: Afgri) en Harry Conradie (ver-
houdingsbestuurder: Unigro).
7: SelfsdieBothaville-kouekon roomysliefhebbersniekeer nieenhullehet tou
gestaanbydie roomyskarretjie.
8: Oud en jonk het heerlik gekuier onder die bome by die kleurvolle Polka Dot
Teetuin.
{
UitstallersbydieOesdag
}
1...,7,8,9,10,11,12,13,14,15,16 18,19,20,21,22,23,24,25,26,27,...84
Powered by FlippingBook