SA Graan Junie 2014 - page 14

Junie 2014
12
1
143
4
5
6
1:Diepremier vandieWes-Kaapen leier vandieDemokratieseAlliansie (DA), HelenZille, (middel) het vanjaar vir dieeerstekeer ‘nbesoekaan
dieOesdaggebring. Sywas baie geïnteresseerd inGraanSA seGraanprodusentontwikkelingsprogram. Johan Loxton, JacoMinnaar (dagbe-
stuurslid vanGraanSA), minister Gerrit vanRensburg (Departement van Landbou,Wes-Kaap), Cobus vanColler enAnnetteSteyn (dieDA se
skaduminister van Landbou, Bosbou en Visserye) het saam met haar besoek afgelê by die Ontwikkelingsprogram se stalletjie waar
JaneMcPherson (bestuurder vanGraanSA seGraanprodusentontwikkelingsprogram), regs, hullemeer vandieprogram vertel het.
2: JanaBekker, ‘n joernalis vandieVolksblad, geniet heerlikewarm koffiebyGraanSA seMediasentrumwaar joernalistewat dekkingoor die
Oesdaggee, ‘nheenkome kon vindnáhulledieOesdagterrein vanhoek tot kantmoes deurkruis om al dieopwinding vas te vang.
3: JaneMcPherson (regs) verduidelikaanHelenZilleenGerrit vanRensburghoehulledieontwikkelendeprodusentepraktiesopdieplasehelp
enwatter opleidingsprogrammehulle aandiéprodusentebied.
4:Diemediahet tydens ‘nperskonferensie, diegeleentheidgehadom landbouvraeaanLouwSteytler, HelenZille, AnnetteSteynenJanniede
Villiers (uitvoerendehoofbestuurder:GraanSA) te stel.
5: Tweelingbroers, Johann en Jaco Gouws van Klerksdorp, is baie trots op die twee Massey Ferguson-trekkers wat hulle saammet hulle
kinders opgebouhet. Johannhet die kleiner 35X inWesselsbron raakgeloop, terwyl diegroter 65X inPetrusburggevind is.
6:Diebesonderhedevandie slagoffers vanplaasaanvallekon tydensdieNAMPOOesdag, opdiémuur nagegaanword. DieMuur vanHerinne-
ring is opNAMPOPark opgerig as ‘n laaste eerbetoon aanprodusente, hul gesinne enplaaswerkerswat sedert 1961 inplaasaanvalle inSuid-
Afrika vermoor is.
2
3
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
1...,4,5,6,7,8,9,10,11,12,13 15,16,17,18,19,20,21,22,23,24,...84
Powered by FlippingBook