SA Graan Junie 2014 - page 13

11
June 2014
1
2
3
5
4
6
1: Johan Loxton (bestuurder: Korporatiewe Dienste en aan stuur van sake by die Oesdag) en Cobus van Coller (voorsitter: Graan SA
NAMPOOesdag). DieGraanSA-komitee verseker agter die skerms dat sake klopdisselboombydieOesdag verloop.
2: Volgens Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder: Graan SA) en Louw Steytler (voorsitter: Graan SA) is die Oesdag die ideale
netwerkplatform engeleentheidommekaar op ‘n informele vlakbeter te leer ken.
3: Cobus van Coller gesels op Graan SA Radio (99.2 FM) met Charonike Nel en Cyril Viljoen van OFM, wat tydens die NAMPOOesdag
uitgesaai het. Verkeersverslae is daagliks gedurende spitstye uitgesaai asook onderhoudemet persone betrokke by dieOesdag.
4: DieNAMPOOesdag is groot nuus en ‘n hele paar joernaliste kamp vir dieweek by dieOesdag uit. Hier doen ‘n SABC televisiespan ‘n
onderhoudmet JanniedeVilliers oor hoogtepuntebyNAMPO 2014.
5: Joernaliste van verskeie media het van die Graan SAMediasentrum gebruik gemaak om deeglike dekking van die NAMPOOesdag
tegee.
6: DirkKok (agri-redakteur vanOFM) vat ‘nblaaskans en skink vir hom ‘n koppie koffiebydieGraanSAMediasentrum.
{
FotobeeldvanGraanSA seNAMPOOesdag2014-Deel 1
}
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
1...,3,4,5,6,7,8,9,10,11,12 14,15,16,17,18,19,20,21,22,23,...84
Powered by FlippingBook