SA Graan Junie 2014 - page 16

Junie 2014
14
1
143
5
1: Kykhoe staanons nou!NAMPO-gangers is vol afwagting vir diedagwat voorlê.
2: Ds WimMuller (Carletonville) en sy kleinseun, die 15-maande oue Regardt Wickus Havenga, het NAMPOmet hulle vierwiel-“voertuie”
aangedurf. KleinRegardt sepappa is 13maandegelede in ‘nmotorongelukoorlede.
3:DieNasie inGesprek-reekswat vir kykNETopgeneem is tydensNAMPOvanjaar, seopnameop15Mei 2014hetgehandel oorgeorganiseerde
landbou as bedryfsorganisasie en hoe landbou kan help om volhoubare voedselsekerheid te verseker. Jannie de Villiers (uitvoerende hoof-
bestuurder:GraanSA),MaxduPreez (skrywer enpolitiekeontleder),MikeMlengana (president:AfricanFarmersAssociationof SouthAfrica),
DanieMinnaar (voorsitter: Senwes) en dr Theo de Jager (adjunkpresident: Agri SA) het deelgeneem aan die gesprek, wat gelei is deur Theo
Vorster (heel links), ekonoom.
4: Al beweegdaar honderde voetedeur diehekkebyNAMPO, vloei dit darem vinnig sodat besoekers nienodighet om vir ure te staan enwag
om in tegaannie. Toegangkaartjieswas ook vooraf te koopby sentralepunte.
5: ‘nPaar spoggerigehelikopters en vliegtuiewas opdie vliegveld tydensNAMPO te sien.
6: Francois Rossouw en syma, Sanmarie Rossouw (Bothaville), AnnieHeunis (Brandfort) enAlmarieDippenaar (ook vanBothaville) rus hulle
voetena ‘n langdag se loop, terwyl hulleheerlikepannekoek voor dieNAMPO-saal geniet.
2
3
TERUGBLIK
NAMPO 2014
Spesiale
4
6
1...,6,7,8,9,10,11,12,13,14,15 17,18,19,20,21,22,23,24,25,26,...84
Powered by FlippingBook