Behalwe vir die heerlike vetkoeke, was Faan van Rensburg (Klerks-
dorp), Dennis Dedwith (Johannesburg) en Johan Venter (Roodepoort)
veral beïndruk met die nuwe tegnologie wat tydens NAMPO ten toon
gestel is.
Mense het tou gestaan vir die heerlike kos by die Fanie Ferreira-saal.
Klub 200 het ook beskerming gebied teen die hitte wat NAMPO 2015
gekenmerk het.
Die geur van koffie en smullekker eetgoed by die vrolike Polkadot-
teetuin het besoekers beslis laat naderstaan. Hier kuier Ilse en Corrie
(middel) White en hul seun, CJ (regs), saam met Riaan Bezuidenhout
en John Maloney (albei van Heidelberg).
Oesdaggangers wat besoek afgelê het by die Muur van Herinnering
was verstom oor hoeveel name die afgelope jaar bygevoeg is.
Vervolg op bladsy 13