asvoer (volvetsoja) verbruik, terwyl 15442 tonnanaburige lande toe
uitgevoerword.
‘n Eindvoorraad van 90 390 ton realiseer teen die einde van die
bemarkingsjaar, teenoor 61 806 ton aan die begin van 2014/2015.
Die geprojekteerde invoerbehoefte vir Januarie en Februarie 2015
beteken nie noodwendig dat beter sojaboonpryse as tans vir
opgebergde sojabonebehaal gaanwordnie.
Die scenario maak voorsiening daarvoor dat die persmarge knap
raakweensbinnelandsesojaboonprysewat sywaarts tot hoërweens
drakoste styg. Indien ‘n belowende oes in die Noordelike Halfrond
en ‘n sterk rand realiseer, behoort invoerpariteit tot JSE-prysvlakke
in Desember te daal. Onder hierdie omstandighede kan invoere ‘n
moontlikheidnáDesember raak.
Prysgeleenthede tot Desember kan weens ‘n verswakking in die
randof ongunstigeweerstoestande indieNoordelikeHalfrondlande
(VSA) voordoen.
Nuwe mededingers ondersteun vraag en
beter sojaboonpryse
Nuwe mededingers ondersteun sojaboonpryse omdat die vraag
daarna toeneem. Die vraag vir sojaboneword egter deur negatiewe
persmargesbeperk.Persmargeswordweerdeurdiedoeltreffendheid
waarmeenuwe enouperskapasiteit benut word, bepaal.
‘n Positiewe persmarge moedig ‘n toename in persbedrywighede
en ‘n vraag na sojabone aan, terwyl ‘n negatiewe persmarge
tot ‘n staking in persbedrywighede kan lei. Die nuwe en groter
perskapasiteit is dus nie ‘n waarborg vir ‘n toename in vraag en
beter pryse nie. Die persmarge bepaal die vraag na sojabone en dit
is ondermeer ‘npositiewepersmargewat sal bepaal of die scenario
inTabel 3 realiseer.
Watter faktore bepaal die persmarge?
Suid-Afrika is ‘n netto invoerder van soja-oliekoek. Die pers van
sojabone brei uit omdat duur oliekoek ingevoer word en goedkoop
sojaboneuitgevoerword.
FEBRUARIE MAART
APRIL
MEI
NOVEMBER*
Sojabone
545
537
530
531
461 (-13,2%)
Soja-oliekoek
543
532
519
533
465 (-12,8%)
Soja-olie
879
904
880
861
859 (-0,2%)
TABEL 1: DIEPRYSE VANARGENTYNSE KOMMODITEITE (DOLLAR/TON).
TABEL 2: INVOEREVANSOJABOONOLIEKOEKUITARGENTINIË (TON).
TABEL 3: SCENARIOVIRSOJABOONLEWERINGS, INVOERE ENPERSVIRDIEPERIODEMEI TOT FEBRUARIE 2014/2015.
*GraanSA-projeksiegebaseer opCME-termynkontrakte.
Bron: Suid-Afrikaanse Inkomstediens
MRT APR MEI
JUN JUL AUG SEP OKT NOV DES JAN FEB
2013/2014 75 633 32 217 37 060 83 282 30 200 82 331 71 349 32 752 30 675 58 333 52 662 35 725
2012/2013 130 179 38 866 78 249 59 920 75 520 71 287 26 579 38 058 112 481 33 912 83 726 33 898
2011/2012 100 309 41 962 101 418 145 283 33 351 51 373 45 833 137 865 58 467 74 734 58 261 43 666
MEI
JUN JUL
AUG SEP
OKT NOV DES JAN FEB MRT - FEB
Lewerings
309 500 24 350 10 600 7 580 5 420 3 120 1 800 3 080 4 260 2 888 863 000
Invoere
42 000
0
0
0
0
0
0
0 40 000 44 000 200 386
Pers
62 700 82 200 84 000 85 700 75 600 90 500 60 800 54 000 67 100 70 300 828 569
Grafiek 1: Diepryse van sojabonegelewer inRandfontein.
61
July2014