FOKUS
Spesiale
Julie 2014
52
vandiegewasbepaal. Kunsmiskanvoor-plant,met-plant of na-plant
toegedienword.
Voor-plant- en na-plant-kunsmistoedieningword gebruik indien die
totale hoeveelheid kunsmis benodig, meer is as wat met planttyd
(gewoonlik bandplaas) toegedien kan word. Waar baie groot
hoeveelhede, soos byvoorbeeld onder besproeiing, toegedien
moet word, kan al drie tye van toediening gebruik word. Onder
droëlandtoestande word kunsmismeestal met-plant en na-plant of
met-plant en voor-plant toegedien. Die keuse van voor-plant of na-
plant saammet bandplasing sal deur veral die grondtipe, maar ook
die klimaat bepaal word.
Fosfaat (P) beweeg baie min in die grond en sal daarom verreweg
diemeeste fosfaat met planttyd naby die saad (5 cmweg en 5 cm
onder die saad) toegedienword. ‘n Kleiner hoeveelheid fosfaat kan
ook voor-plant indiewortelsone, verkieslik gebandplaasword.
Bandplasing van fosfaat word verkies aangesien dit oor die alge-
meen meer effektief as breedwerpige toediening is. Die voordeel
vanvoor-plant-P isdat dit dieper geplaaskanwordwaar dit langer in
klamgrond kanweesom sodoendeoor ‘n langer tydperkopgeneem
kanword.
Stikstof (N)beweegbaiemaklik indiegrondenkangedurendeal drie
tye toegedien word. Vir voor-plant-toediening moet ekstra aandag
aan potensiële logingsverliese gegee word. By oop-profielgronde
(dit is ‘n grond sonder ‘n keerlaag) wat minder as byvoorbeeld 20%
klei (sanderige gronde) in die ondergrond het, sal die risiko vir
moontlike logingsverliese, veral onder hoër reënvaltoestande, hoog
wees. Opwatertafelgronde en grondemet meer as 20% klei in die
ondergrond, sal die risikobaie laer vir logingsverliesewees.
Kalium (K) se loging is tussendié vanN enP en kan voor-plant,met-
plant of na-plant toegedien word. Kalium speel ‘n belangrike rol in
die staanvermoë van gewasse, maar ook by die graanvul van grane.
Hieroor isdit raadsaamomveralomgrondemet ‘n laerK-voorsiening
kalium indie topbemestingna-plant in te sluit.
DieopnamevanN, PenKas ‘npersentasievan totaleopname, neem
vinnig by mielies vanaf die agtblaar-stadium (V8) toe. Tot en met
die blomstadiumword ongeveer 65% van die stikstof, 50% van die
fosfaat en 70% vandie kaliumopgeneem.
Dit is egter nie net die hoeveelheid wat opgeneemword nie, maar
veral die opnametempo wat belangrik is. Volgens
Grafiek 1
is daar
ook ‘n skerp styging in die opnametempo van N, P en K vanaf die
V8-groeistadium. Om in hierdie vinnige styging te kan voorsien, is
dit belangrik om te verseker dat daar genoegsame hoeveelhede van
hierdie drie voedingstowwe is. Fosfaat word gewoonlik alles tot en
met planttyd gegee, terwyl N en K ook as ‘n topbemesting gegee
kan word. Die rede hoekom daar topbemesting gegee word, is nie
net omdat ‘n trekkernogoordiemielieskanbeweegnie,maaromdat
die voedingsbehoefte so vinnig styg.
Blaarvoeding
Blaarvoedingword toenemend ingewasproduksiegebruikenweens
hierdie aanvraag verskyn daar al hoe meer produkte op die mark.
Daar is ‘n groot hoeveelheid inligting beskikbaar wat die toediening
van blaarvoeding as ‘n aanvullende strategie om die gewas se
metabolisme, asook as opbrengs en kwaliteit te verbeter.
Daar moet onthou word dat blaartoedienings nie grondtoediening
van bemesting kan vervang nie aangesien die hoeveelhedewatmet
blaarvoedinggegeeword, nienaastenby aandiegewas sebehoefte
Pasopvir té slim raak
Groeistadium
Opname per week (% vandie totaal)
Grafiek 1: Tempo van voedingstofopnamedeurmielies (MVSABemestingshandleiding, 2007).
Bemesting