Een treenader aandie
regte kultivarkeuse vir
somergewasaanplantings
s
aadpryse is nou jaarliks ‘n warm onderwerp. Mieliesaad-
pryse het vir die 2014/2015-produksieseisoen gemiddeld
met 5,5% gestyg. Op ‘n gemiddelde basis het sonne-
blomsaadprysemet 5,6% gestyg; graansorghumsaadpryse
met 18%en sojaboonsaadprysemet 5,5%.
‘nGoeiebarometer omprysstygings teen temeet, isdieProdusente
Prys Indeks (PPI). Vir 2014 tot dusver was die gemiddelde PPI-
styging 7,9%. Behalwe vir sorghumsaadpryse, val die ander saad-
prysstygings onder diePPI-koers.
Hoe groot rol speel saadpryse egter werklik in ‘n produsent se
kultivarkeuse? Hopelik gaan hierdie artikel die keuse vir produsente
vergemaklik.
Kultivars verskil van mekaar in een of meer van ‘n verskeidenheid
eienskappe en elkeen het dus ‘n unieke aanpasbaarheid en op-
brengspotensiaal. VolgensdieLNR-Instituut virGraangewasse (LNR-
IGG) stel hierdie kultivarverskeidenheid alternatiewe beskikbaar wat
goed benut kan word en die volgende is belangrike riglyne om te
oorweeg vir kultivarbeplanning:
Moet nooit ‘n staatmakerkultivar binne een seisoenmet ‘n nuwe
of onbekende een vervang nie. Kultivarverskeidenheid versprei
risiko. Plant ‘n reeks kultivars wat verskil in groeiseisoenlengte
en eienskappe.
Kultivars moet aanpas by ‘n spesifieke opbrengspotensiaal,
maar moet in staat wees om aan te pas by hoër- en laerpoten-
siaaltoestande.
Hersien kultivars jaarliks.
Volgens Graan SA se Produksie/Insetwerkgroep het mieliesaad-
pryse van gewilde kultivarsmet 7,2% gestyg. GMO-tegnologiefooie
het ook sedert ‘n jaar gelede toegeneem. Roundup Ready se
tegnologiefooi het met 3,9% toegeneem. Bt-tegnologiefooi
(Mon 810) het met 5,7% en Mon 89034 met 10% toegeneem. By
die stapelgene het die tegnologiefooi vir Mon 810 met 4,8% en vir
Mon 89034met 7,5% toegeneem.
Sien meegaande
tabelle
vir prysvergelykings tussen verskillende
maatskappye. Let wel dat pryse kan verskil afhangende van
pitgroottes en saadbehandelings.
OP PLAASVLAK
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA en
PETRU FOURIE,
ekonoom, Bedryfsdienste, Graan SA
INSET
-oorsig
Mieliesaadpryse
KULTIVAR
2013
2014
∆
60DP/SAK 60DP/SAK
%
Witmielies
SC 709*
1 200
1 300
8,3
SC 633*
1 200
1 250
4,2
SC 719*
1 300
1 380
6,2
Gemiddeld
1 233
1 310
6,2
GM-kultivars
IMP 52-11B
1 900
2 100
10,5
Nuwe kultivars
IMP 52-11R
2 300
IMP 53-49B
2 100
Geelmielies
SC 602*
1 300
1 430
10,0
IMP 51-92
1 640
1 770
7,9
SC 608*
1 370
1 530
11,7
IMP 52-12
1 640
1 880
14,6
Gemiddeld
1 488
1 653
11,1
GM-kultivars
IMP 50-90BR**
2 650
2 700
1,9
IMP 51-92R
1 900
2 240
17,9
IMP 51-22B
1 900
2 240
17,9
IMP 50-10B**
2 520
2 920
15,9
IMP 50-10R**
2 520
2 920
15,9
Gemiddeld
2 298
2 604
13,9
Nuwe kultivars
IMP 50-10BR**
3 150
IMP 52-12R
2 300
Agricol
* = 25 kgper sak
** = 80DP/sak – 80 000pitteper sak
Julie 2014
64