FOKUS
Bemesting
Spesiale
Julie 2014
46
Die randpla
Suid-Afrikaansekunsmispryse
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom, Bedryfsdienste, Graan SA
S
uid-Afrika moet tussen 65% en 75% van sy behoeftes aan
kunsmis invoer. Behalwe vir ammoniak en rotsfosfaat,moet
Suid-Afrika alle ander grondstowwe benodig vir kunsmis,
invoer. Alle ureum- en kaliumchloriedbehoeftes moet ook
ingevoerword.
Met kunsmis as produksie-inset wat om en by 35% van ‘n graan-
en oliesade produsent se lopende produksiekosterekening beslaan,
is dit baie belangrik dat die prysewat plaaslike produsente vir kuns-
mis moet opdok, met dié van die internasionale kompetisie moet
meeding.
Omhierdie rededoenGraanSAdeurlopendmonitering en interpre-
tering van internasionale en plaaslike kunsmispryse. Sodoende kan
enigemoontlikeverwringing inpryseopgemerkenondersoekword.
Plaaslike teenoor internasionale kunsmis-
pryse
Met so ‘n groot hoeveelheid van die land se kunsmisbehoeftes wat
ingevoerword, isdieverwagtingdat plaaslikekunsmispryse interna-
sionale kunsmisprysenoukeurig sal navolg.
Oor ‘n jaartydperk is gesiendat internasionalepryse van ammoniak,
ureum en kaliumchloried onderskeidelik met 14%, 13% en 28,1%
gedaal het. Oor dieselfde tydperk het die prys van DAP met 1,7%
gestyg (
Tabel 1
).
Oor ‘n twaalfmaande-tydperkhet diewaardevandie randmet 11,4%
verswak teenoor die dollar, wat meegebring het dat die internasio-
nale pryse in randterme tot ‘n mindere mate gedaal het en in die
geval van DAP, tot ‘n groter mate gestyg het as die pryse in dollar-
waarde.
Tabel 2
toon aan hoe internasionale kunsmispryse in rand-
waardeoor ‘n jaartydperk beweeghet.
Tabel 3
toon aan hoe plaaslike prysveranderingemet dié van inter-
nasionaleprysevergelyk. Plaaslikeprystendensevergelykbaiegoed
met dit wat in randterme met internasionale markte gebeur het. In
die plaaslike mark het die MAP-prys internasionaal tot ‘n mindere
mate as DAP gestyg, terwyl die plaaslike kaliumchloriedprys weer
minder as die internasionale kaliumchloriedprys gedaal het.
Impak van die verswakking in die rand
In
Grafiek 1
word die internasionale prys van DAP in dollar- en in
Grafiek 1: InternasionaleDAP-prys – dollar- teenoor randwaarde.