CHALLENGER
is ’n wêreldwye handelsmerk van AGCO.
Traksiebeheer – konstante aandrywing op al vier wiele.
•
Doeltreffende AGCO POWER-enjins van 127 en 232 kW.
•
Flexframe-onderstel – al vier wiele maak heeltyd grondkontak.
•
50/50-gewigverspreiding met lugsuspensie.
•
Grondvryhoogte van tot 1,37 meter.
•
Giftenke van 2 650 en 4 239 liter.
Vir meer inligting, skakel Robbie Hall by 082 611 1972 of
Gary Halvorsen by 079 692 1478.
Die nuwe generasie
van produktiwiteit
ROGATOR 700/1100
Agriculture