11
January 2017
1: Noordelike mielieblaarskroei.
BLAAR-
SIEKTE/
SIMPTOOM
PATOGEEN
(SIEKTEVEROOR-
SAKENDE
ORGANISME)
TIPE
GROEI-
STADIUM TOESTANDE
SWAM-
DODER BEHEER
Bruinroes
(Foto 2)
Puccinia sorghi
Swam V-stadia (V5+) Matige temperature
(16°C - 25°C); hoë humiditeit/
gereelde reënbuie
Ja
Swamdoders en basterkeuse
Noordelike
mielieblaar-
skroei
(Foto 1)
Exserohilum
turcicum
Swam V6- tot
R-stadia
Matige temperature
(18°C - 27°C); lang dou-
periodes/hoë humiditeit
Ja
Swamdoders, basterkeuse,
gewasrotasie en inploeg van
plantreste
Grysblaar-
vlek (Foto 3)
Cercospora zeina
Swam Vanaf blomtyd
(VT - R1+)
Matig tot warm temperature
(22°C - 30°C) en lang dou-
periodes/hoë humiditeit
(>95%)
Ja
Swamdoders, basterkeuse,
gewasrotasie en inploeg van
plantreste
Mielie-
streepsiekte
(Foto 6)
Mieliestreepvirus
(MSV)
Virus
V-stadia
Tropiese areas waar gashere
heeljaar teenwoordig is asook
toestande wat vektoraktiwiteit
verhoog (veral warm be-
sproeiingsgebiede)
Nee
Beheer bladspringers (siste-
miese saadbehandelings en
bespuitings) en
onkruidbeheer
Bakteriese
streep
(Foto 5)
Xanthomonas
vasicola pv.
vasculorum
(
X. campestris
pv zeae
)
Bakterie Vanaf blomtyd
(VT - R1+)
Warm, besproeiingsgebiede Nee
Basterkeuse, gewasrotasie,
braak lê van landerye en ver-
nietig besmette plantreste
Sonbrand
(Foto 4)
Geen
Omgewing Alle stadia
Hitte/sonstremming
Nee
Basterkeuse en vogbestuur
Phaeos-
phaeria
blaarvlek
Verskeie:
Phae-
osphaeria maydis,
Phoma sorghina,
Phyllosticta
spp.,
Sporomiella
spp.
Swam- en
moontlike
bakterie-
kompleks
R3+
Areas met hoë humiditeit en
koel nagtemperature
Minder
effektief
Nie gewoonlik nodig nie.
Basterkeuse en vernietig
besmette plantreste
Donsige
skimmel
Peronoscleros-
pora sorghi
Swam Vroeë V-stadia Warm, vogtige gebiede
(tropiese areas) veral op lande
waar die siekte voorheen
waargeneem is. Grond-
temperature bo 20°C
bevorder infeksie
Ja
Saadbehandelings met
metalaxyl, vroeër plantda-
tum in besmette lande, goeie
kwaliteit saad en vermy wis-
selbou met sorghum
Diplodia
blaarstreep
Stenocarpella
macrospora
Swam Alle stadia
Warm vogtige gebiede en
minimumbewerking
Ja
Wisselbou, goeie akkerbou-
praktyke en inploeg van
plantreste
Oogvlek
Aureabasidium
zeae
Swam R3+
Koel, vogtige toestande, mini-
mumbewerking
Ja
Wisselbou en inploeg van
plantreste
Polysora
roes
Puccinia polysora
Swam R3+
Tropiese areas, warm
(24°C - 28°C) vogtige weer
Ja
Swamdoders en vroeër
aanplantings
TABEL 1: MEER ALGEMENE BLAARSIEKTES OP MIELIES IN SUID-AFRIKA, DIE SIEKTEVEROORSAKENDE ORGANISMES EN DIE GROEISTADIA
WAAR DIT ALGEMEEN WAARGENEEM WORD EN DIE BEHEERSTRATEGIEË DAARVOOR.
1