Background Image
Previous Page  117 / 150 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 117 / 150 Next Page
Page Background

2015

105

G

RAANGIDS

GEWAS

PLANT-

TYD

SAAIDIGTHEID (kg/ha)

BESKRYWING

REËNVAL (mm) BREEDWERPIG

RYE

Witklawer

Feb - Mei

>900 mm of

besproeiing

In mengsels

2 - 3

Skoon

stand

6

Wit en rooi word saam

gevestig. Wit vestig

stadiger en is meerjarig.

Saad moet met vars

entstof geënt word voor

vestiging.

Rooiklawer Feb - Mei

>900 mm of

besproeiing

In mengsels

2 - 3

Skoon

stand

6

Vestig vinniger as wit,

maar hou sowat 18 tot

24 maande. Saad moet

met vars entstof geënt

word vóór vestiging.

Berseem-

klawer

Feb - Mrt

Besproeiing

15

10

Eenjarige klawer; uit-

stekende hergroei. Lewer

opbrengste soortgelyk

aan raaigras. Geen

Blousuurvergiftigings-

risiko.

Kikoejoe

Okt - Jan Besproeiing

2 - 4

2

Sterk, meerjarige

somergras. Hoofsaaklik

somerbeweiding. Oortol-

lige somerproduksie

word as staandehooi

benut.

GEWAS

PLANT-

TYD

SAAIDIGTHEID (kg/ha)

BESKRYWING

REËNVAL (mm) BREEDWERPIG

RYE

Japannese

radys

Des - Jan/

Feb

Hulpbesproei-

ing/Droëland

2 - 3,5

Goed vir skape en

beeste; is hoogs

verteerbaar; word heel

gevoer. Nie koue- of

rypgevoelig. Benodig

ten minste 350 mm reën

oor die viermaande-

groeitydperk.

Hawer

Feb - Mrt

Hulpbesproei-

ing/Droëland

50 - 100 40 - 70

Baie smaaklik met hoë

opbrengspotensiaal.

Goeie droogte- en

koueverdraagsaamheid.

Korog

Feb - Apr

Hulpbesproei-

ing/Droëland

60 - 100 50 - 80

Goeie opbrengspoten-

siaal en koueverdraag-

saamheid.

Stoelrog

Mrt - Apr

Hulpbesproei-

ing/Droëland

40 - 60

25 - 40

Hoë opbrengspoten-

siaal; nie so smaaklik

soos hawer nie. Baie

koueverdraagsaam.

DROËLAND-WINTERGEWASSE

Vervolg op bl. 108