Background Image
Previous Page  123 / 150 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 123 / 150 Next Page
Page Background

2015

109

G

RAANGIDS

Spreek probleme tydens

graanlewering gou aan

Toets jou graan se kwaliteit

Suider-Afrikaanse Graanlaboratorium

(SAGL) – kwaliteit is ons passie

As die enigste onafhanklike graankwaliteit-

toetslaboratorium in Suider-Afrika, strewe die

SAGL na akkurate resultate en kliëntetevre-

denheid. Wanneer ‘n laboratorium gebruik

word wat geakkrediteerde toetsmetodes

implementeer, onder ‘n oorhoofse kwaliteitsis-

teem funksioneer en tegnies bevoeg is, word

akkurate toetsresultate gegenereer waarop

ingeligte besluite gebaseer kan word. Die

SAGL lewer uitstekende diens op graan en

graanprodukte teen markverwante pryse, en

bied vermalings-, fisiese-, chemiese-, reolo-

giese-, bak-, mikotoksien- sowel as makro- en

mikronutriënt-analises.

Besoek gerus ons webtuiste vir meer inligting.

Fisiese adres:

Graangebou

Witheriteweg 477

Die Wilgers

Pretoria

E-pos:

info@sagl.co.za

Tel:

012 807 4019

Faks:

012 807 4160

Faks na e-pos:

086 216 7672

Webtuiste:

www.sagl.co.za

Probleme met monsterneming en gradering

Silo-eienaars volg die afgekondigde

graderingsregulasies met betrekking tot

monsterneming en gradering. In uitsonder-

like gevalle, soos byvoorbeeld wanneer ‘n

produsent nie gelukkig is met die graad wat

aan sy vrag graan of oliesade toegeken is

nie, is huishoudelike reëls wat bepaal hoe die

spesifieke geval hanteer moet word, op elke

silo-eienaar van toepassing.

Graan SA neem graag kennis van lede se

probleme tydens monsterneming en gradering.

Kontakpersoon:

Wessel Lemmer,

071 354 2948.

Skrywer: Wessel Lemmer, Senior Ekonoom:

Marknavorsing

Posadres:

PostNet Suite #391

Privaat sak X1

Die Wilgers

0041

Datums vir alle vastemaandkontrakte

Hierdie kontrakte word 40 besigheidsdae voor die werklike leweringsmaand aangebied.

(Kennisgewing A1372)

VERVAL-

MAANDE

AANBIE-

DING

EERSTE

POSISIE-

DAG

EERSTE

KENNIS-

DAG

LAASTE

KENNIS-

DAG

LAASTE

VERHANDE-

LINGSDAG

EERSTE

LEWE-

RINGSDAG

LAASTE

LEWE-

RINGSDAG

Okt 2014 05/08/2014 29/09/2014 30/09/2014 30/10/2014 24/10/2014 01/10/2014 31/10/2014

Nov 2014 05/09/2014 30/10/2014 31/10/2014 27/11/2014 21/11/2014 03/11/2014 28/11/2014

Jan 2015 03/11/2014 30/12/2014 31/12/2014 29/01/2015 23/01/2015 02/01/2015 30/01/2015

Feb 2015 02/12/2014 29/01/2015 30/01/2015 26/02/2015 20/02/2015 02/02/2015 27/02/2015

Apr 2015 04/02/2015 30/03/2015 31/03/2015 29/04/2015 22/04/2015 01/04/2015 30/04/2015

Jun 2015 31/03/2015 28/05/2015 29/05/2015 29/06/2015 23/06/2015 01/06/2015 30/06/2015

Aug 2015 05/06/2015 30/07/2015 31/07/2015 28/08/2015 24/08/2015 03/08/2015 31/08/2015

Okt 2015 04/08/2015 29/09/2015 30/09/2015 29/10/2015 23/10/2015 01/10/2015 30/10/2015

Nov 2015 04/09/2015 29/10/2015 30/10/2015 27/11/2015 23/11/2015 02/11/2015 30/11/2015

Skrywer: Wessel Lemmer, Senior Ekonoom: Marknavorsing, Graan SA