Background Image
Previous Page  112 / 150 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 112 / 150 Next Page
Page Background

Algemene bestuur van beeste

Riglyne vir lekke

‘n Voorbeeld van ‘n basiese lekprogram vir die Sentrale Vrystaat en die Noordwes Provinsie.

(Die Oostelike Hoëveld kan ‘n maand vroeër begin.)

Maand

Tipe lek

Koeie/bulle

Vervangingsverse

(8 tot 12 maande)

Tollies

(8 tot 12 maande)

Januarie

Somerlek

Februarie

Somerlek

Maart

Somerlek

April

Oorgangslek

Mei

Oorgangslek

Junie

Winterlek

Produksielek

Produksielek

Julie

Winterlek

Produksielek

Produksielek

Augustus

Winterlek

Produksielek

Produksielek

September

Winterlek

Produksielek

Produksielek

Oktober

Winterlek

Produksielek

Produksielek

November

Somerlek

Produksielek

Produksielek

Desember

Somerlek

Produksielek

Produksielek

Tipiese lekinnames

Somer sout-fosfaatlek

100 g - 240 g/bees/dag

Oorgangslek

10% - 20% RP

200 g - 800 g/bees/dag

Winterlek

40% - 50% RP

400 g - 600 g/bees/dag

Produksielek

25% - 30% RP

1 000 g - 1 500 g/bees/dag

Hierdie bly riglyne. Praat met jou veekundige om die regte lekprogram vir jou gebied op te stel.

Drakrag en droëmateriaalinname

GVE vir verskillende raamgrootte beeste (Meissner et. Al., 1983).

Klas

Kleinraam

Mediumraam

Grootraam

Gewig GVE Gewig GVE Gewig GVE

Bul

600

1,36

600

1,38

650

1,63

Koei, droog (3 jaar)

400

1,01

450

1,13

500

1,27

Koei, droog (volwasse)

500

1,10

525

1,21

550

1,32

Koei, dragtig (3 jaar)

400

1,01

450

1,13

500

1,27

Koei, dragtig (volwasse)

500

1,10

525

1,21

550

1,32

Koei, met kalf (3 jaar)

400

1,22

450

1,40

500

1,66

Koei, met kalf (volwasse)

500

1,42

525

1,55

575

1,82

Speenkalf

180

0,44

200

0,53

225

0,64

Os (18 maande)

300

0,75

350

0,90

400

1,09

Os (volwasse)

490

1,10

550

1,22

585

1,33

Basiese norme vir die hoeveelheid koeie wat ‘n plaas met ‘n drakrag van 100 GVE

met verskillende produksiestelsels kan dra:

Speenkalfstelsel:

1 mediumraam koei = 1,7 GVE = 58 koeie vir die plaas

Tolliestelsel (18 maande):

1 mediumraam koei = 2,2 GVE = 45 koeie vir die plaas

Osstelsel (30 maande):

1 mediumraam koei = 3,1 GVE = 32 koeie vir die plaas