2015
104
G
RAANGIDS
Voergewasse vir lewende hawe
‘n Groot verskeidenheid van voergewasse is in die mark beskikbaar. Voergewasse moet versigtig gekies word
om te verseker dat dit aangepas is vir die klimaat en seisoen waarin dit geplant word sowel as dat
die doel waarvoor dit beoog word, effektief aangespreek word.
GEWAS
PLANTTYD
SAAIDIGTHEID (kg/ha)
BESKRYWING
REËNVAL (mm) BREEDWERPIG
RYE
Lusern Koel gebiede:
Feb - Apr
Warm gebiede:
Mrt - Jun
<700 mm
700 mm -
900 mm
Besproeiing
20 - 25
5
5 - 12
12 - 15
Goeie kwaliteit hooi.
Onder goeie bestuur kan
dit ook met vrug bewei
word.
VOERGEWASGIDS
LUSERN
INTENSIEWE GRASSE EN MENGSELS
GEWAS
PLANT-
TYD
SAAIDIGTHEID (kg/ha)
BESKRYWING
REËNVAL (mm) BREEDWERPIG
RYE
Meerjarige
raaigras
(Diploïed)
Feb - Mei
Aug
Besproeiing
25
20
Intensiewe veeproduksie.
Hoëkwaliteit, verteer-
baar, smaaklik. Verbou
onder besproeiing; benut
gedurende herfs, winter en
lente. Hervestig elke
3 - 4 jaar.
Meerjarige
raaigras
(Tetraploïed)
Feb - Mei
Aug
Besproeiing
35
30
Italiaanse
raaigrastipes
(Diploïed)
Feb - Mei
Aug
Besproeiing
25
20 Italiaanse tipes vestig vroeg
in herfs of lente ná die
swaarste ryp, sal vir ±15
maande weiding voorsien.
Italiaanse
raaigrastipes
(Tetraploïed)
Feb - Mei
Aug
Besproeiing
35
30
Westerwold
raaigrastipes
(Diploïed)
Feb - Mei
Besproeiing
25
20
Plant vroeg-herfs en benut
van April/Mei tot
Oktober/Desember.
Westerwold
raaigrastipes
(Tetraploïed)
Feb - Mei
Besproeiing
35
30
Langswenkgras Feb - Jul
>900 mm of
besproeiing
25 - 30 20 - 25
Goed aangepas vir ‘n wye
reeks grondtipes en kli-
maatstreke. Ook vleierige
of swaar gronde. Sterk
meerjarig.
Kropaargras
Feb - Jul
>900 mm of
besproeiing
20 - 25 15 - 20
‘n Sagte, smaaklike en
voedsame gras. Meer
droogteverdraagsaam as
meerjarige raaigrasse.