2015
108
G
RAANGIDS
GEWAS
PLANT-
TYD
SAAIDIGTHEID (kg/ha)
BESKRYWING
REËNVAL (mm) BREEDWERPIG
RYE
Tef
Okt - Des
>600 mm 15 - 20 12 - 15
Uitstekende eenjarige
hooigewas. Opbrengste
± 4 ton en 2 ton DM
(eerste en tweede snysel).
Sny voor volle blom, teen
± 10% blomstadium.
Voersorg-
hum
Einde
Okt - Jan
<600 mm
>600 mm
15
20
4 - 6
7 - 15
Eenjarige somerweiding
vir beweiding/kuilvoer.
Soet tipes ook geskik vir
staandehooi.
Basterba-
bala
Einde
Okt - Jan
<600 mm
>600 mm
10
15
3 - 5
5 - 10
Eenjarige somergewas vir
beweiding. Geen blousuur-
vergiftigingsrisiko nie.
Geskik vir skape en veilig
vir perde. Baie droogtever-
draagsaam.
GEWAS
PLANT-
TYD
SAAIDIGTHEID (kg/ha)
BESKRYWING
REËNVAL (mm) BREEDWERPIG RYE
Bloubuf-
felgras
Des - mid-
del Feb
>350 mm
5 - 8
3 - 5
Warm laereënvalgebiede.
Wyd aangepas behalwe ligte
sandgronde.
Witbuf-
felgras
Des - mid-
del Feb
>500 mm
6 - 8
3 - 5
Weiding en staandehooi
in subtropiese en tropiese
gebiede. Nie vir baie lae
temperature en sanderige
grond nie.
Smuts-
vinger-
gras
Okt - be-
gin Feb
>500 mm
5 - 8
3 - 5
Smaaklike, meerjarige gras
(weiding en staandehooi);
op meeste grondsoorte in
somerreënvaldele. Is droog-
te- en koueverdraagsaam.
Rhodes-
gras
Okt - be-
gin Feb
>600 mm
8 - 10
5 - 8
Subtropiese tot gematigde
gebiede. Uitstekende rusoes.
Uitstekende gras om erosie
te beheer – vestig vinnig. Nie
vir swaar beweiding nie.
Oulands-
gras
Okt - Nov
of
Jan - Feb
>650 mm
6 - 8
3 - 5
Meerjarige polgras; lente-
weiding en hooiproduk-
sie. Wye reeks gronde en
klimaatstoestande. Moenie
laat om uit te groei nie; dit
verloor smaaklikheid.
EENJARIGE SUBTROPIESE GEWASSE
MEERJARIGE SUBTROPIESE GEWASSE
Voergewasse vir lewende hawe
Vervolg van bl. 105
Skrywer: Pietman Botha, Landboukonsultant