A09836
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kontak gerus ons kliëntediens by:
011 790-8201 of
Kontak ons en kry die feite!
Kombineer produkte en doen jou deel vir onkruidweerstandsbestuur.
... beslis ‘n PLUS in die stryd teen onkruide.
Monsanto se Roundup Ready PLUS
™
onkruidbestuuroplossings ...
Roundup PowerMAX
®
bevat Glifosaat (540 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L7769). Guardian S
®
bevat Asetochloor (840 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L4862).
Bullet
®
bevat Asetochloor (250 g/
l
), Atrasien (225 g/
l
) en Terbutilasien (225 g/
l
). Versigtig. (Reg. No. L5623). Harness
®
Extra bevat Asetochloor (960 g/
l
).
Versigtig. (Reg. No. L7703). Alle produkte is geregistreer onder Wet No. 36 van 1947. Gebruik onkruiddoders op
’
n veilige manier. Lees altyd die etiket
en produkinligting voor gebruik. Monsanto, Roundup Ready
®
, Roundup Ready PLUS
™
, Roundup PowerMAX
®
, Guardian S
®
, Bullet
®
en Harness
®
Extra is
geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021
Roundup Ready PLUS™
bied onkruidbestuuroplossings vir alle Roundup Ready
®
-
gewasse. Die
Roundup Ready PLUS™
-program vir Roundup Ready
®
-mielies bestaan
uit ’n kombinasie van Monsanto se nuwe produk,
Roundup PowerMAX
®
, plus geskikte
produkte soos Guardian S
®
en/of Bullet
®
met plant en Harness
®
Extra en bykomende
onkruiddoders van ons vennote in die bedryf na opkoms van die gewas.
Die
Roundup Ready PLUS™
-program vir Roundup Ready
®
-soja en -katoen bestaan uit ’n
kombinasie van Monsanto se
Roundup PowerMAX
®
, plus geskikte en bykomende
onkruiddoders van ons vennote in die bedryf met plant en/of na opkoms van die gewas.
Kontak jou landbou-chemiese verteenwoordiger vir:
r
Betroubare aanbevelings en produkte vir onkruidbeheer in Roundup Ready
®
-gewasse
r
Effektiewe en ekonomiese onkruidbeheer.
Versprei deur:
Tel: 056 343 3444
Tel: 0861 936 536
Tel: 011 823 8000
Faks: 056 343 2223
Faks: 012 345 3475
Faks: 011 826 7241
G
RAANGIDS
2014
88
MONSANTO