Graangids 2014 - page 102

10.
Vermy die kwaadwillige misbruik van plaag-
doders, soos om onder meer skadeveroorsa-
kende diere te vergiftig. Dit is nie alleen onwettig
en onmenslik nie, maar skep ook ‘n sekondêre
vergiftigingsgevaar vir ander diere. Vergiftiging
het alreeds sommige spesies, soos byvoorbeeld
aasvoëls, ‘n geweldige knou toegedien en die
landbougemeenskap word daarvoor geblameer.
Kontak dr Gerhard Verdoorn by
of 082 446 8946.
Skrywer: Dr Gerhard H Verdoorn, Griffon
Gifinligtingsentrum en Vereniging van
Dieregesondheids- en Plantbeskermingsverenigings
van Suid-Afrika (AVCASA)
Wees ‘n verantwoordelike gebruiker van plaagdoders
Volg hierdie riglyne:
Vervolg van bl. 91
Raad vir onkruid- en plaagbeheer
Vir onafhanklike raad rakende onkruid- en
plaagbeheer, kontak gerus die Landbounavor-
singsraad-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG):
Afdeling
Kontakpersone
Onkruidbeheer
Jeanetta Saayman-du Toit
Elbé Hugo
Marlene van der Walt
Insektekunde
Annemie Erasmus
Nematologie
Sonia Steenkamp
Nancy Ntidi
Plantsiektes
Bradley Flett
Aneen Belgrove
Belinda Janse
van Rensburg
Edson Ncube
Moses Ramusi
Maryke Craven
1. Raadpleeg die MIG:
Elke jaar tydens die NAMPO Oesdag is die MIG
(Mielie Inligtingsgids) by die LNR-IGG stalletjie
beskikbaar.
Hierdie handleiding bevat algemene inligting
oor mielies sowel as die onkruid- en plaagbe-
heer wat daarmee gepaardgaan. Dit bevat ook
‘n lys van onkruiddoders en plaagdoders wat op
mielies geregistreer is.
Gids: MIG – Mielie Inligtingsgids. Saamgestel
deur die LNR-IGG en befonds deur die Mielie-
trust. Beskikbaar by Mary James,
018 299 6253.
2. Maak gebruik van CropLife SA se webtuiste:
Hierdie webtuiste bevat ‘n landboudatabasis met
dokumente van alle geregistreerde onkruid-, in-
sek- en swamdoders. Die lys word jaarliks deur
CropLife in samewerking met die Departement
van Landbou, Bosbou en Visserye opgedateer.
Bron: Elbé Hugo en Marlene van der Walt, LNR-IGG
G
RAANGIDS
2014
92
1...,92,93,94,95,96,97,98,99,100,101 103,104,105,106,107,108,109,110,111,112,...174
Powered by FlippingBook